100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Opsomming Via Afrika Besigheidstudies Graad 11 - Die Produksiefunksie

Rating
-
Sold
3
Pages
5
Uploaded on
12-01-2024
Written in
2023/2024

Die produksiefunksie is een van die onderwerpe wat behandel word in graad 11. Hierdie gedetailleerde opsomming van die produksiefunksie sal vir leerders 'n goeie leermiddel wees om te raadpleeg vir toetse en eksamens.

Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Connected book

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Unknown
Uploaded on
January 12, 2024
Number of pages
5
Written in
2023/2024
Type
Summary

Subjects

Content preview

Die Produksiefunksie
Die produksiefunksie
 Verwys na die stel van doelwitte vir die produksie departement.
 Doel: om koste en tyd te verminder maar om uitsette te vermeerder deur
hulpbronne in die werkplek optimaal te gebruik.
 Bestaan uit die volgende aspekte:
o Fisiese produksie
o Produksiekoste
o Voorraad
o Fabriekuitleg

Aspekte wat oorweeg moet word tydens produkbeplanning
Beplanning
 Gaan oor die produkbeplanningsproses se aspekte.
 Gaan oor die uitleg van die fabriek.
 Werknemers, die aankoop van toerusting, masjinerie en materiale word beplan.
 Uitsette word bepaal deur arbeid en masjinerie se begroting te bereken.
Baanbereiding
 Baanbereiding is die beplanning van die volgorde waarin produksie gaan
plaasvind.
 Dit stel vas die beste en goedkoopste manier waarop die produksieproses op
mekaar volg.
 Baanbereiding is die fisiese roete wat die rou materiaal gaan volg in die
produksieproses om tyd en koste te spaar.
 Die baanbereiding stel die volgende aspekte vas:
o Kwaliteite en tipe rou materiaal
o Produksieproses en volgorde
o Spesifikasies van die finale produk
o Koste analise

Besetting
 Besetting verwys na die beplanning van wie vir elke taak verantwoordelik gaan
wees gedurende die produksieproses. Daar word aan elke persoon 'n taak
toegeken.

Skedulering
 Skedulering gaan oor die tydsberekening van die produksieproses. Dit
prioritiseer sekere take en stel vas watter take voltooi moet word voor die
volgende een begin kan word.

Voordele van produkbeplanning
 Stel die entrepreneur in staat om te verseker dat elke masjien en werker tot hul
volle potensiaal benut word.
 Die onderneming kan verseker dat dit die regte hoeveelheid voorraad op enige
gegewe tyd het.
 Dit verminder die vermorsing van materiaal en koste van onnodige berging.

1|Bladsy

, Die Produksiefunksie
 Sal voorkom dat tyd gemors word en dat die hoeveelheid van die finale produk
verhoog.
 Beplanning proses sluit in gehaltebeheer en verseker dat die regte gehalte
goedere produseer word in die kortste moontlike tyd.

Produksiebeheer
Produksiebeheer gaan oor die beheer van elke individuele taak en aksie in die
produksieproses. Produksiebeheer verseker dat produksie volgens die
produksieplan verloop en uitgevoer word.

Aspekte wat oorweeg moet word met produksiebeheer
Uitdeling
Uitdeling handel oor die uitgee van produksie opdragte om produksie te begin.
Verskaf opdragte vir:
 Die begin van die produksieproses.
 Beweging van rou materiale ens na die nodige werkstasies.
 Nagaan van tyd en kostes betrokke by die proses.
 Nagaan van werksvloei volgens baanbereiding.
 Toesighou oor die proses.

Opvolging
Opvolging maak seker dat die skedulering en produksie sisteme alles volgens plan
verloop. Dit kyk uit vir onbeplande probleme en sorteer enige misverstande uit in
terme van werkproses vereistes.

Inspeksie
Die nagaan van die gehalte van die proses en die finale produk. Dit word met
gereelde intervalle gedoen gedurende die produksieproses maar ook aan die einde
van die proses. Wetlike en reguleringsprosesse word ook nagegaan om te verseker
dat daar aan die nodige vereistes en standaarde voldoen word.

Korrektiewe aksie
Word gebruik om aanpassings en veranderinge te maak aan die beplanningsproses.

Veiligheidsbestuur
Fabriek veiligheid
Veiligheidsmaatreëls is belangrik in elke werksplek veral as daar met chemikalieë
gewerk word. Alle ondernemings moet verseker dat die nodige kontrole maatreëls
gevolg word ten opsigte van veiligheid.

Redes vir veiligheidsbestuur in die werksplek
 Ongelukke in die werksplek kan lei tot ernstige beserings en selfs dood.
 Die besigheid kan ‘n slegte beeld ontwikkel indien ongelukke bekend gemaak word.
 Ernstige werksplek ongelukke lei daartoe dat beleggers hul geld in ander
ondernemings gaan belê.
 Voornemende werknemers kan ook besluit om nie 'n werksaanbod te aanvaar nie
omdat daar te veel ongelukke plaasvind.

Vereistes vir 'n veilige werksomgewing

2|Bladsy
$4.02
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
missChloe

Get to know the seller

Seller avatar
missChloe AROS
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
3
Member since
1 year
Number of followers
2
Documents
3
Last sold
1 year ago

0.0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions