Hoofstuk 19: Volhoubare verbruik van elektrisiteit
Fossielbrandstoww Word in die aarde gevorm uit die reste van
e plante en diere
Energie wat geskep word uit hulpbronne wat
Hernubare energie deur die natuur vervang kan word, soos
wind, water en sonskyn
Plantmateriaal, plantegroei, brandhout of
Biomassa landbou-afval gebruik as brandstof of
energiebron
Biomassa word geoes soos gewasse, bome
Bio-energie of mis en word dan gebruik om energie soos
hitte en elektrisiteit op te wek
Die manier waarop mense hul hulpbronne
gebruik om in hul behoeftes te voorsien
Volhoubare verbruik
terwyl hulle verseker dat in toekomstige
geslagte se behoeftes ook voorsien sal word
Kweekhuisgasse veroorsaak styging in
Aardverwarming
aarde se temperatuur
Kweekhuisgas wat vrygestel word as
Koolstofdioksied
elektrisiteit uit steenkool vervaardig word
, Volhoubare elektrisiteitsverbruik
Steunpilare van volhoubare
energie
Energie- Hernubare
Doeltreffendheid energie
Elektrisiteit is die belangrikste energiebron wat in huishoudings
gebruik word.
Hoofbronne van
elektrisiteitsverskaffing
Hoe verkry ons elektrisiteit?
Kernreaksies
Fossielbrandstowwe
Natuurlike hulpbronne