100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Landbouwetenskappe Eksamen Vrae volgens onderwerp vir Graad 12 Leerders

Rating
-
Sold
-
Pages
147
Uploaded on
18-07-2023
Written in
2021/2022

Hierdie Eksamen hulp dokument bevat ‘n versameling van eksamen vrae vir die vak Landbouwetenskappe. Hierdie dokument is ontwerp om leerders voor te berei vir die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) eksamen en te verseker dat hulle die sleutelkonsepte en -beginsels van die vakgebied verstaan. Dit dek alle onderwerpe, insluitend plant- en diereproduksie, grondkunde, besproeiing en landbou-ekonomie. Die dokument is ‘n waardevolle hulpbron vir leerders wat hul begrip van Landbouwetenskappe wil verbeter en in hul eksamens wil uitblink.

Show more Read less
Institution
Course











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
July 18, 2023
Number of pages
147
Written in
2021/2022
Type
Summary

Subjects

Content preview

LANDBOUWETENSKAPPE
GRAAD 12



EKSAMEN VOORBEREIDING:
VRAE & ANTWOORDE




TheScienceShelf Eksamen ©kopiereg voorbehou
Voorbereiding

, Dierevoeding – Lang vrae
1 Die diagramme hieronder dui die spysverteringskanale van plaasdiere aan.




DIAGRAM 1 DIAGRAM 2 DIAGRAM 3


1.1 Evalueer DIAGRAM 3 en dui aan waarom hierdie dier as 'n herkouer
geklassifiseer sal word. (2)

1.2 Identifiseer die diagram hierbo wat 'n orgaan in die
spysverteringskanaal het waarin daar normaalweg klein klippies
aangetref word, wat gebruik word om voedseldeeltjies te maal. (1)

1.3 Noem TWEE tipes mikro-organismes wat in die maaggedeeltes van
die herkouerdier (DIAGRAM 3) aangetref word. (2)

1.4 Noem TWEE toestande wat in die maag bestaan wat die ideale
leeftoestande skep vir die mikro-organismes in die maag van hierdie
herkouerdier in DIAGRAM 3. (2)

1.5 'n Herkouerdier se voeding is verander nadat dit aan 'n voerkraal
bemark is. Die rantsoene van die diere is verander van 'n
ruvoerpersentasie van 60% na 'n ruvoerpersentasie van 40%.
Beskryf DRIE moontlike veranderinge in die verteringsproses as
gevolg van hierdie verandering in die rantsoene om die produksie te
verhoog. (3)




TheScienceShelf Eksamen ©Kopiereg voorbehou
Voorbereiding

,2. Die diagram hieronder toon die roete van voedsel deur die maag van ‘n
plaasdier.




2.1 Identifiseer die soort dier wat In maag soos in die diagram hierbo
het. (1)
2.2 Identifiseer die prosesse wat deur pyltjies A, B en C verteenwoordig
word. (3)
2.3 Die proses wat deur pyltjie B voorgestel word, is voordelig vir hierdie
plaasdier. Motiveer hierdie stelling deur DRIE voordele te noem.
(3)
3 Die diagramme hieronder dui plaasdiere, gemerk 1 en 2, aan. Plaasdier 1 is
ouer as 4 jaar. Ook aangedui is diagramme A tot E wat die tande in die mond
van hierdie plaasdiere verteenwoordig.




Plaasdier 1



Plaasdier 2




E



A B C D E




TheScienceShelf Eksamen ©Kopiereg voorbehou
Voorbereiding

, 3.1 Verteenwoordig hierdie diagramme die boonste of onderste kake
van dié diere? (1)

3.2 Pas die tande van plaasdier 1 hierbo by die tande wat A tot E gemerk
is.Gee 'n rede vir jou antwoord. (2)

3.3 Beskryf kortliks DRIE funksies van tande in die proses van vertering.
(3)
Dui die diagram met tande, gemerk A tot E hierbo, aan wat pas by
3.4 'n plaasdier met 'n swak ontwikkelde rumen.Motiveer jou antwoord.

(2)

4. Die diagram hieronder verteenwoordig die spysverteringskanaal van 'n
plaasdier.




4.1 Identifiseer die plaasdier wat in die diagram hierbo verteenwoordig
word. (1)

4.2 Benoem dele wat B, D, F, H en N gemerk is. (5)

4.3 Die struktuur gemerk N verrig TWEE funksies. Noem hierdie
funksies. (2)

4.4 Wat is die produk wat in E geproduseer word wat met die
emulsifisering van vette help? (1)

4.5 Skryf die letter neer van die deel waarin die volgende prosesse
plaasvind:

(a) Die maal van voedsel
(b) Die stoor en sagmaak van voedsel
(c) Die vrystelling van pankreassap (3)


TheScienceShelf Eksamen ©Kopiereg voorbehou
Voorbereiding
$6.24
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached


Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
verwilderd2022 schools
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
18
Member since
2 year
Number of followers
12
Documents
15
Last sold
3 months ago
The Science Shelf

With more than 10 years of Senior- and FET phase teaching experience, we consist of the necessary skills to create standardized assessments for these phases. Mathematics and Science are our passion and we make sure that only the best assessments are created. These assessments does not only test the knowledge of the student, but also guide them to understand the structure of assessments on NSC level. We aim to ultimately create assessments that are on par with the cognitive levels of the NSC examinations.

Read more Read less
4.5

2 reviews

5
1
4
1
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions