Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 11: uitskeidingstelsel

Rating
-
Sold
-
Pages
10
Uploaded on
10-07-2023
Written in
2022/2023

Hierdie is ‘n opsomming van die graad 11 uitskeidingstelsel hoofstuk wat vir my n onderskeiding in daardie afdeling in my graad 11 eindeksamen vraestel gegee het. Alhoewel hierdie opsommings van hoë gehalte is, en deeglik opgesom is… Is dit belangrik om te onthou om deur jou uitskeiding werk ook te gaan (maak nie saak of jy my of iemand anders se opsommings koop nie) en dalk ‘n dingetjie of twee (of moontelik niks) by te las (indien jou hoërskool iets gedoen het wat ons dalk nie gedoen het nie) aangesien hierdie slegs opsom is uit ou-vraestelle, notas en handboek wat ons hoërskool aan ons gegee het.

Show more Read less
Institution
Course

Content preview

Diffusie Die beweging van molekules van ‘n gebied met ‘n hoë
konsentrasie na ‘n gebied met ‘n lae konsentrasie totdat
‘n ewewig bereik is.

Osmose Beweging van watermolekules van ‘n gebied met ‘n hoë
waterkonsentrasie (waterpotensiaal) na ‘n gebied met ‘n
lae waterkonsentrasie (waterpotensiaal) deur ‘n selektief
deurlaatbare membraan tot ‘n ewewig bereik is.

Aktiewe vervoer Beweging van deeltjies (molekules of ione) oor ‘n
membraan deur die energie te gebruik wat ATP(van
mitochondria)voorsien. Deeltjies beweeg teen ‘n konsentrasiegradiënt, dus
van ‘n lae na ‘n hoë konsentrasie.

Uitskeiding Die verwydering van metaboliese afvalstowwe vanuit ‘n
(Ekskresie) organisme.

Afskeiding Die vrystelling van ‘n nuttige stof (ensieme, speeksel)
(Sekresie=Selle) deur selle of kliere.

Egestie Die verwydering van onverteerde voedsel of soliede afval
vanuit die spysverteringskanaal in die vorm van
feses=defekasie.

Metabolisme Chemiese reaksies wat in elke liggaamsel plaasvind, dit
kan opbouend (anaboliese) of afbrekende (kataboliese)
reaksies wees.

Renale Met betrekking tot die niere

Deaminasie Die afbreek van oortollige aminosure deur die lewer.
(Dit vind plaas as daar te veel aminosure in die bloed is
a.g.v te veel inname van proteïene)




truktuur van die urienstelsel
Beskerming:
Posisie: Hoe word die niere beskerm?
Waar kom die niere voor? Met vet omring vir:
+ In die abdominale geholte, + Skokabsorbering
weerskante van die werwelkolom, net + Isolering
onder die diafragma
+ Beskerming en dit hou dit in posisie

, Uitskeidingsorgane




(moet kan teken)


Lengtedeursnee van ‘n nier wat die interne struktuur wys:
Urine dreineer uit nierpapille in
die kleiner kalikse en dan na die
groter kalikse en versamel
uiteindelik in die bekken (groot
holte wat in ureter uitloop)

Nierpapil Hoekom is dit voordelig om 2
niere te hê?
+ Verhoogde nierfunksie

Groter + Dubbele hoeveelheid bloed
Nierbekken wat filtreer kan word
nierkaliks
Kleiner nierkaliks
Watter bloedvat Watter bloedvat het die
Funksies van die nier bevat ‘n hoër laagste bloeddruk?
+ Reguleer die pH van liggaamvloeistowwe persentasie + Renale Vena
afvalstowwe
+ Osmoregulering
+ Renale arterie
+ Reguleer die soutinhoud van
liggaamvloeistowwe

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
July 10, 2023
Number of pages
10
Written in
2022/2023
Type
SUMMARY

Subjects

$4.51
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Get to know the seller
Seller avatar
studynotes4you

Get to know the seller

Seller avatar
studynotes4you
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
3
Member since
2 year
Number of followers
3
Documents
7
Last sold
2 year ago

Opsommings van hoë gehalte wat ek huidiglik gebruik(2023). Die informasie is verkry uit verskeie bronne: klasnotas, handboeke en ou-vraestelle. Koop hierdie notas en leer hard om ‘n sukses van jou graad 12 jaar te verseker!

0.0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Trending documents

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions