KWANTITATIEWE ASPEKTE
VAN CHEMIESE VERANDERING
,Kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering
Definieer een mol: Die stofhoeveelheid wat dieselfde getal deeltjies het as wat daar
atome in 12 g koolstof-12 is.
Beskryf Avogadro se getal, NA,: Die getal deeltjies (atome, molekule, formule-eenhede)
teenwoordig in een mol (NA = 6,023 x 1023 mol-1).
Molêre massa: Die massa van een mol van 'n stof gemeet in g·mol-1.
Avogadro se wet: Een mol van enige gas beslaan dieselfde volume by dieselfde
temperatuur en druk.
Standaard temp. en druk: 0⁰ C en 101,3 KPa
Bladsy 1 van 5 © Copyright reserved/Kopiereg voorbehou At Hattingh ©
, Formules:
Massa van stof (gram)
m m
n= Molêre Massa van stof ( g.mol-1 )
M n M
Aantal mol ( mol )
Aantal deeltjies ( Atome , Formule Eenhede of Molekules )
N
n= Avogardo se getal ( 6,02 x 1023)
N
NA
Aantal mol (mol) n Na
Volume in dm3
V
n= Molêre Gasvolume konstante 22,4 V
Vm
Aantal mol (mol)
n Vm
n Aantal mol (mol)
c= n
V Volume in dm3
c V
konsentrasie van die stof in mol.dm-3
Bladsy 2 van 5 © Copyright reserved/Kopiereg voorbehou At Hattingh ©