100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary GR 11 Materie & Materiale

Rating
-
Sold
1
Pages
7
Uploaded on
19-06-2023
Written in
2022/2023

Chemiese Bindings. Die teken van Lewis diagrammme. Polariteit van ʼn Molekules Identifisering van Polêre en Nie-Polêre

Institution
Course










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
June 19, 2023
Number of pages
7
Written in
2022/2023
Type
Summary

Subjects

Content preview

MATERIE & MATERIALE

,Materie & Materiale
Definsies:
'n Chemiese binding: 'n Wedersydse aantrekking tussen twee atome as
gevolg van die gelyktydige aantrekking tussen hulle kerne en buite-elektrone.
'n Lewis-kol-diagram: 'n Struktuurformule waarin valens elektrone deur kolle of kruisies
voorgestel word.
'n Kovalente binding: Die deel van elektrone tussen twee atome om 'n
molekuul te vorm.

Molekuul: 'n Groep van twee of meer atome wat kovalente gebind is en as 'n eenheid
funksioneer.
'n Bindingspaar: 'n Elektronpaar wat tussen twee atome in 'n kovalente
binding gedeel word.

'n Alleenpaar: 'n Elektronpaar in die valensskil van 'n atoom wat nie met 'n
ander atoom gedeel word nie.
Elektronegatiwiteit: 'n Maatstaf van die neiging van 'n atoom in 'n molekuul
om bindingselektrone aan te trek.
'n Nie-polêre kovalente binding: 'n Binding waarin die elektrondigtheid gelykop
tussen die twee atome gedeel word.
'n Polêr kovalente binding:'n Binding waarin die elektrondigtheid ongelyk
tussen twee atome gedeel word.
Bindings energie van 'n verbinding: Die energie benodig om een mol van sy
molekule in aparte atome op te breek.

Bindingslengte: Die gemiddelde afstand tussen die kerne van twee gebonde
atome.
Verduidelik die verwantskap tussen bindingsenergie en bindingslengte, d.i. bindings met
'n korter bindings lengte benodig meer energie om te breek as bindings met 'n langer
bindings lengte.




Bladsy 1 van 6 © Copyright reserved/Kopiereg voorbehou At Hattingh ©

, Chemiese Bindings.

Kovalente Bindings Metaalbindings Ioniese Bindings
❖ Elektrone word gedeel ❖ Gedelokaliseerde ❖ Oordrag van elektrone
om bindings te vorm. elektrone. vanaf ʼn metaal na ʼn Nie-
❖ Binding tussen Nie- ❖ Elektrone is los. Metaal.
Metale. ❖ Baie sterk. ❖ Metaal skenk elektrone.
❖ Die verskil in ❖ Bv.: Cu. Dus word sy landing meer
elektronegatiwiteit is 2, +
1 of kleiner. ❖ Nie Metaal ontvang
❖ Molekule vorm. elektrone dus word die
❖ Baie sterk (Sterkste) lading meer –
❖ Vb. SO2, H2O ❖ Ioniese stowwe begin
❖ Lewis diagram HCL: met ʼn metaal of NH4+
❖ Die verskil in
elektronegatiwiteit is 2, 1
of groter.
❖ Baie sterk (Swakste)
❖ Almal in vastestof fase.
❖ Elektrisiteit word nie
gelei in vastestof fase nie,
maar wel as dit gesmelt
word of oplos.
❖ Bv. NaCl.




Bladsy 2 van 6 © Copyright reserved/Kopiereg voorbehou At Hattingh ©
$3.35
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached


Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
athattingh University of Pretoria
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
39
Member since
3 year
Number of followers
22
Documents
19
Last sold
1 month ago

4.7

9 reviews

5
7
4
1
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions