NEWTON SE WETTE EN
TOEPASSING VAN NEWTON SE
WETTE
5005
[COMPANY NAME] [Company address]
, Newton se wette en toepassing van Newton se wette.
NEWTON SE EERSTE BEWEGINGSWET
STEL NEWTON SE EERSTE BEWEGINGSWET: 'n Liggaam sal in sy
toestand van rus of beweging
teen konstante snelheid volhard tensy 'n nie-nul resulterende/netto krag
daarop inwerk.
➢ FNet = 0 Newton (die voorwerp beweeg teen n konstante snelheid.)
NEWTON SE TWEEDE BEWEGINGSWET
STEL NEWTON SE TWEEDE BEWEGINGSWET: Wanneer 'n
resulterende/netto krag op 'n voorwerp inwerk, sal die voorwerp in die
rigting van die krag versnel teen 'n versnelling
direk eweredig aan die krag en omgekeerd eweredig aan die massa van
die voorwerp.
FNet = ma Nota:
𝐹𝑁𝑒𝑡
a= FNet veroorsaak dat n voorwerp se snelheid
𝑚
verander.n Verandering bin
𝛥𝑉
a= snelheidveroorsaak n versnelling.
𝛥𝑡
Indien a = 2m·s-2 beteken dit dat die voorwerp elke sekonde 2m·s-2 vinniger/stadiger
beweeg.
Die van die versnelling wordnie bepaal deur die rigting van beweging nie, maar wel
deur die rigting van die nettokrag.
Page 1 of 6
© Copyright reserved/Kopiereg voorbehou At Hattingh ©