DROOMDELWERS OPSOMMING
At Hattingh & Marelize Britz
, HOOFSTUK 1 Sondag
Eerste persoons verteller (Kȇppies Killian word voorgestel)
o LW :ons weet hy praat direk met ons waneer die woorde skuinsgedruk is
Leendra Van Hellberg kom uit die silwer-kruis tronk uit nadat sy 7 jaar daar spandeer
het.(vanuit vrystaat)
Leendra is 3 jaar vroeër uit die tronk en dus is almal geskok wanneer hul sien dat die
rooikop weer haar gesig wys in Vlaktevlei
Leendra kom gedrewe uit die tronk met die intensie om die volle waarheid te ontrafel
Oom Phil is daar om haar te kom – hy is omtrent die enigste familie wat sy oor het.
Gerald lees uit Jesaja 58:11 voordat hy aankondig dat hy ‘n nuwe pos gekry het in
Atlantis.
Sielie speel met haar lappop gesin wat sy self gemaak het (mamma-pop,pappa-pop en
sielie-pop )
Lucia verwelkom Leendra met ope arms en daar word beklemtoon hoe reguit haar ma –
Mara - is met Leendra.
Boetie het ‘n troetelnaam vir Leendra – “Leentjies”
(Dit dui dat hulle baie naby aan mekaar is)
1288 was Leendra se selnommer
Leendra het haar minnaar vermoor (Ferdinand)
Kȇppies killian en Koster Kaaiman is dik pȇlle
Leendra se ouers is dood in ‘n ontploffing in Kleinkloof – voordat Leendra tronk toe
gegaan het
Leendra het by die hotel gewerk
Gilbert en rudi gesels oor die plan om die Vakansieoord te bou waar Vlaktevelei geleë
is
Henderik het het die steengroef in die klienkloef gekoop en ‘n huis daar gekoop waarin hul
gebly hetterwyl Phil Henderik se aandeel in die die soutmyn uitgekoop het.
Gerald ontmoet vir Leendra – hulle twee wȇrelde kom bymekaar uit
Sielie gee vir Leendra haar mamma-pop toe Leendra reg gemaak het vir bed
Leendra skrik wakker en onthou dat ‘n Italianer by Hendrik was voordat hy die
emmer geskop het in die ontploffing
Bladsy 2 van 25 ©Copyright reserved/Kopiereg voorbehou At Hattingh/M.Britz ©
, Karakters voorgestel in Hoofstuk 1
1. Kȇppies Killian
2. Hendrik Rooihel/van Hellberg
3. Leendra van Hellberg → Hendrik se oudste dogter
4. Cecile → Hendrik se jongste dogter
5. Oom Phil van Tonder → Leendra se oom
6. Lucia van Tonder → Phil se nuwe vrou
7. Mara Marais →Lucia se ma
8. Miss sweetie Bonthuys → besit die kafee
9. Bontie Bonthuys → sweetie se man
10. Boeta Bonthuys → seun van Bontie en Sweetie
11. Gerald Killian → Kȇppies se seun
12. Jamaina Killian →Gerald se vrou
13. Doughlas (Dagghie) en Denver → seuns van Gerald hul’
14. Koster Kaaiman (Johannes) →Koster van die kerk