, hoofstuk 1
besigheidstrategiee
4. Wetlik
INDUSTRIELE ONTLEDINGSINSTRUMENTE
1. PESTLE ANALISE Uitdagings
• oorweeg wette wat direkte impak op besigheid kan
1. Polities hê – WBDV
Uitdagings • hoë regskoste verbonde aan verkryging van
lisensies kan sommige instellings se ontstaan
• regeringsbeleide kan besigheid beinvloed
voorkoom
• verbruikersreg organisasies kan verhoed dat
besighede produkte verkoop as hulle nie aan Aanbevelings
vereistes voldoen nie • voldoen aan alle wetgewing wat impak op
• handelsooreenkomste kan verhoed dat besighede besigheid kan hê
enige produkte invoer • voldoen aan wetlike vereistes vir bedryfsbesighede
Aanbevelings • begroting vir hoë regskoste
• ondersoek onlangse regeringsbeleid
• netwerk en lobby met NRO’s en alle 5. Tegnologies
verbruikersregte organisasies Uitdagings
• dryf slegs handel met lande wat gunstige • mag dalk nie tred hou met nuutste tegnologie nie
handelsooreenkomste met regering het • werknemers mag dalk nie vaardig wees om nuwe
tegnologie in stand te hou nie
2. Ekonomies • besighede kan dalk nie nuwe tegnologie bekostig
Uitdagings nie
• mag dalk nie aanlyn transaksies bekostig nie
• inflasie of rentekoerse kan negatiewe uitwerking op
besigheid hê Aanbevelings
• lenings kan duur wees a.g.v hoë rentekoerse • deurlopende navorsing oor nuutste beskikbare
• skommelinge in buitelandse valuta kan invoere tegnologie
beperk • lei bestaande werknemers op om nuwe toerusting
Aanbevelings te gebruik
• besighede moet toegerus wees vir aanlynhandel
• oorweeg dalende winsgrense eerder as om
produkpryse te verhoog
• leen geld by finansiële instellings wanneer 6. Omgewing
rentekoerse gunstig is Uitdagings
• oorweeg wisselkoerse met handel • bestanddele in besigheid se produkte kan skadelik
wees vir klante
3. Sosiaal • maatreels om besigheidsafval te verkoop, kan duur
Uitdagings wees
• verpakking van sekere produkte mag nie
• klante kan dalk nie produkte bekostig nie a.g.v lae
omgewingsvriendelik wees nie, kan nie herwin word
inkomstevlakke
Aanbevelings
• besighede kan nie vertroud wees met plaaslike taal
van klante nie • bestanddele moet duidelik op verpakking aangedui
• hoë misdaad mag handelsure beinvloed wat winste word om klante in te lig oor moontlike newe-effekte
verminder • implementeer koste-effektiewe maatreels om
Aanbevelings onstlae te raak van mediese afval
• implementeer herwinningsmaatreëls om
• verkoop plaasvervanger produkte teen laer pryse
besoeldeling van omgewing te voorkom
• leer plaaslike tale
2
, 5. Mag van mededingers
2. PORTER SE VYF KRAGTE MODEL • unieke produkte → groter mag vir mededingers
• baie mededingers in dieselfde mark → baie min
1. Mag van verskaffers mag in mark
• besighede moet mededingersprofiel saamstel om
• hoe sterker verskaffers → hoe minder kan besigheid
hul mag en mededingers sn te bepaal
hulle beheer
• besigheid moet mag van verskaffers bepaal om
pryse te beinvloed
• hoe minder verskaffers → hoe meer mag het hulle 3. SWOT-ANALISE
→ keuse van verskaffers is beperk
• besigheid moet soort mag identifiseer wat • sterkpunte, swakpunte, geleenthede, bedreigings
verskaffers het t.o.v kwaliteit van produkte,
betroubaarheid en vermoë om vinnige aflewerings
te lewer
STRATEGIE
2. Bedreiging van subsititute
• unieke produkte sal nie bedreig word deur • langtermyn aksieplan om n doel te bereik
substituutprodukte nie • benodig strategie om visie en missie te bereik
• besigheid moet produk verbeter om mededingend
te bly
• vervangingsprodukte kan veroorsaak dat STAPPE IN DIE ONTWIKKELING VAN N STRATEGIE
onderneming markaandeel verloor
• as besigheid se produk maklik vervang kan word,
• toepassing van omgewingsverkenning op die
verswak dit die krag van besigheid
besigheidsomgewings
• formuleer strategiee om doelwitte te bereik
3. Mag van kopers • implementeer strategiee d.m.v aksieplanne
• kopers wat op grootmaak koop kan vir pryse in hul • evalueer strategiee en vergelyk verwagte prestasie
guns onderhandel met werklike prestasie
• besigheid moet bepaal hoe maklik dit vir kopers is
om pryse af te dwing
• besighede se bestuur behoort marknavorsing te DIE STRATEGIESE BESTUURSPROSES
doen om meer inligting rakende kopers te bekom
• as klante sonder besigheid se produkte kan
klaarkom, het hul meer mag om pryse en • duidelike visie, missiestelling en realistiese
verkoopsvoorwaardes te bepaal doelstellings moet in plek wees
• identifiseer geleenthede deur
omgewingsverkenning uit te voer
4. Bedreigings van nuwe toetreders tot die mark
• formuleer alternatiewe strategiee om op uitdagings
• nuwe mededingers kan maklik die mark betree as dit te reageer
min geld verg • ontwikkel n aksieplan, insluitend die take wat
• mag sal afhang van hoe maklik dit vir nuwe gedoen moet word en sperdatums wat nagekom
toetreders is om die mark toe te tree moet word
• as daar net n paar verskaffers van n produk is maar • implementeer strategiee deur dit aan alle
baie kopers, is dit makliker om die mark te betree belanghebbendes te kommunikeer en personeel te
• indien besigheid baie winsgewend is, sal dit motiveer
potensiele mededingers lok wat ook voordeel wil • neem regstellende stappe om te verseker dat
trek uit hoë winste doelwitte bereik word
3