100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Lewensorientering gr 8

Rating
-
Sold
-
Pages
13
Uploaded on
14-11-2022
Written in
2022/2023

Gr 8 opsomming (Gr 8 opsomming)

Institution
Course

Content preview

LEWENSORIËNTERING
Omgewingsgesondheidkwessies
Bl 132 - 147
Die WGO Omgewingsgesondheid behels daardie
(Wêreldgesondheidsorganisasie) aspekte van menslike lewe,insluitend
Gee die definiesie van lewensgehalte,wat bepaal word deur
omgewingsgesonheid chemiese,fisiese,biologiese,sosiale,en
psigososiale faktore in die omgewing.
Die hoofdoel van omgewingsgesondheid
• Voorkom siektes
• Skep gesonde omgewings

Omgewingsgesondheid Dit is enige kwessie wat ‘n negatiewe
invloed op menslike gesondheid het
Omgewingskwessies Hierdie kwessies sluit in
• Geskikte veilige behuising
• Geskikte watergehalte
• Voedselbeheer
• Afvalbestuur
Beheer van
• Oordraagbare siektes
• Oodraerbeheer
• Omgewingsbesoedelingsbeheer
• Wegdoening van Lyke
• Malaria beheer
• Gevaarlike middels
• lugbestuur
Impak van swak Grootskaalse verhuising vanaf landelike
omgewingsgesondheidskwessies na stedelike gebiede veroorsaak ‘n tekort
aan grond en huise.
Dienslewering is stadig en talle huise het
nie toegang tot water,sanitasie, en
elektrisiteit nie ,klimaatsverandering
,globalisasie lugbesoedeling nasiebou en
armoede is potensiёle
omgewingsgesondheidsgevare.

Malaria ‘n Siekte wat deur sekere soorte muskiete
versprei word

Ons bydrae Instandhouding van omgewing,behuising
water,elektrisiteit en sanitasie

, Toepassing van wette en beleid om omgewingsgesondheid te beskerm
Bl134

Staatsdepartemente Is oorhoofs verantwoordelik dat die wette
en beleid uitgevoer word en dat die
omgewing gesond is.
Provinsiale departemente en
munisipaliteite is ook hiervoor
verantwoordelik
Geraasbeheer is deur munisipale
gesondheids departemente hanteer en
hawebeheer is ‘n provinsiale saak

(NOSAP) Nasionale Omgewingstrategiese Aksieplan
Hierdie aksieplan bevat twee mikpunte
• Veilige en beter leefstoestande te
ontwikkel en minderbevoorregte
mense se lewensgehalte nou en vir
toekomstige geslagte te verbeter
• Omgewings te beskerm en verbeter
Aardedag:Bewaring van die omgewing
Bl136

Aardedag Gevier op:22 April wereldwyd
Doel:Bewustheid van die aarde en
waardering vir die aarde se
bewaringskwessies te bevorder.
Eerste aardedag:
5 jaar geneem om te reel.
In Amerika gehou.
Hulle het aangedring op die vorming van
die Omgewingsbeskermingsagentskap.Die
wette op skoon lug,Skoon water en
bedreigde spesies is toe ingestel.

Bewaring van die natuur om plante te gebruik om ons gesond te hou
Bl140-142

Die gebruik van : Kankerbos
• Dit help met diabtes,griep,nier en
lewerprobleme
• Help iemand met swak aptyt om
meer te eet
Boegoe
• Die San en Khoi het dit gebruik as:
o Skoonheidsmiddel
o Antibiotika

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
November 14, 2022
File latest updated on
November 14, 2022
Number of pages
13
Written in
2022/2023
Type
SUMMARY

Subjects

$9.13
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
gustavbotha

Get to know the seller

Seller avatar
gustavbotha
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
10
Member since
3 year
Number of followers
10
Documents
5
Last sold
2 year ago

0.0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Trending documents

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions