Stellenbosch
1. Onder die aanslag 1. Under the attack
2. buig peperbome 2. pepper trees bend
driekwart vorentoe, forward three quarters of
the way,
3. en populiere skiet 3. and poplars shoot
4. uit die skrum 4. from the scrum
5. na die skakelende denne 5. to the linking pine trees
6. ‘n windeier 6. a wind egg
7. wat oor die logge ou 7. which, over the lumbering
vóór-eike old front oak trees
8. fluks wip en swaai 8. quickly bounce and swing
9. na die ratse vleuel 9. to the nimble/agile wing
10. van die silwerboom. 10. of the silver birch.
Analise van gedig (Analysis of poem)
Titel
Die titel van die gedig verwys (refers) na (to) die wind,
die Suidooster (the south easternly wind) wat (which)
gereeld (often) in die Kaap-area (Cape area) waai
(blows). Stellenbosch is dan ook in die Wes-Kaap.
Die titel is in werklikheid (in reality) ‘n metafoor vir ‘n
rugbywedstryd (rugby match): wanneer (when) die
suidoos (south easterly wind) waai (blows), veroorsaak
(it causes) dit dat die verskillende (different) bome
(trees) op verskillende (different) maniere buig (bend)
en beweeg (move) en lyk (look) dit asof (as if) hulle
“rugby speel (play)”.
Reël 1
Die woord “aanslag (attack)” wys (shows) vir die leser
dat die wind baie sterk (very strong) is en dit skep
(creates) alreeds (already) die idee van spanning
PROPERTY OF MARISKA SOUNES NO COPYING, SHARING OR DISTRIBUTION OF ANY KIND
1
ALLOWED
, (tension) aangesien (seeing as) die natuur (nature) so
onvoorspelbaar (unpredictable) is.
Dit eggo (echoes) dan ook (also) die gevoel (feeling)
wat met ‘n rugbywedstryd (rugby match) gepaard
gaan (goes along with): dit is soos (like) ‘n stryd (battle)
wat op die rugbyveld gevoer (fought) word en in die
gedig “lyk (looks)” dit asof (as if) die bome in ‘n “stryd
(battle)” betrokke (involved) is soos hulle in die wind
beweeg (move).
Reël 2
‘n Peperboom (a pepper tree) is ‘n baie hoë (very high)
boom en die wind veroorsaak (causes) dat die boom
driekwart (three quarters) van sy hoogte (of its height)
na onder (down) buig (bend).
In ‘n rugbywedstryd (rugby match) sou (would) dit
moontlik (possibly) verwys (refer) na die slotte (locks)
wat in die skrum (scrum) moet sak (bend down). Die
slotte is meeste (most) van die tyd die langer (taller)
spelers in die span (team).
Reël 3
‘n Populierboom (a poplar tree) het ‘n lang en dun
(thin) stam (trunk) en dit is dus (therefore) maklik (easy)
vir die boom om (to) in die wind te beweeg (move),
daarom (therefore) gebruik (uses) die digter waarskynlik
(possibly) hierdie boom as voorbeeld (example) van ‘n
rugbyspeler (rugby player) wat regop (upright) uit (out)
die skrum “skiet (shoot out)”.
Die woord “skiet” dui (indicates) op ‘n vinnige
(quick/fast) beweging (movement).
“populiere” x “skiet” = assonansie.
Reël 4
Die gebruik (use) van die woord “skrum” wys (shows)
aan (to) die leser (reader) dat dit ‘n rugbyspel (rugby
PROPERTY OF MARISKA SOUNES NO COPYING, SHARING OR DISTRIBUTION OF ANY KIND
2
ALLOWED