die ekonomiese kringloop
LANGVRAAG: MARKTE 3. FINANSIELE MARKTE
Die ekonomiese kringloopmodel is 'n vereenvoudige 1. Geldmark
aanbieding van interaksie tussen deelnemers in die • onderhandel korttermynspaargeld en lenings
ekonomie. Markte koördineer ekonomiese aktiwiteite en
• SARB is die sleutelinstelling
bepaal pryse vir goedere en dienste.
• verhandel skatkiswissels, korttermyn-staatseffekte
en korttermyn-staatsobligasies
1. PRODUKTEMARKTE 2. Kapitaalmark
• onderhandel langtermyn besparings + lenings
• JSE is die sleutelinstelling
• behels koop en verkoop van goedere wat in markte
• verhandel aandele, skuldbriewe en effekte
geproduseer word
• goedere en dienste word aangekoop deur
huishoudings, die regering, die buitelandse sektor
4. FAKTOREMARKTE
en ander ondernemings
• produktemark voorsien goedere en dienste in ruil vir
geld • waar produksiefaktore gekoop en verkoop word
• onderskei tussen verbruikersgoedere en • ondernemings koop produksiefaktore by
kapitaalgoedere: huishoudings aan op die faktormark
o verbruikersgoedere is goedere wat • arbeidsmark: waar arbeid verhandel word, bv.
huishoudings vir eie verbruik aankoop dienste wat arbeidsmakelaars lewer
o kapitaalgoedere is goedere wat ondernemings • finansiële kapitaalmark: waar finansiële kapitaal
aankoop vir gebruik van produksieproses verhandel word, bv. aandelemarkte
• duursame, semi-duursame en nie-duursaam: • hulpbronmark: waar grond en ander natuurlike
o nie-duursame: goedere wat opraak wanneer hulpbronne verhandel word
hulle verbruik word, kan nie herbenut word nie -
koeldrank
o semi-duursame: kan meer as een keer gebruik DIE OOP EKONOMIESE KRINGLOOP MODEL
en word mettertyd opgebruik - penne
o duursame goedere: kan oor en oor gebruik word
1. Die viersektor-model
en raak nie gou op nie, die waarde daarvan
depresieer mettertyd - voertuie
2. BUITELANDSE VALUTAMARK
• huishouding + firma het buitelandse valuta nodig
om ingevoerde goedere uit buiteland te koop
• finansiële instellings wat buitelandse valuta koop • reële vloei
en verkoop o vloei van g+d tussen deelnemers
• in SA vind hierdie transaksies by banke plaas o vloei in teenoorgestelde rigting van
monetêre vloei
2
, • monetêre vloei
o vloei van inkomste en besteding tussen LEKKASIES = S + T + M
deelnemers
o vloei in teenoorgestelde rigting van reële
• die uitvloei van geld uit die ekonomie uit
vloei
• tweesektormodel • geld lei nie na verdere rondte van inkome in
o slegs verbruikers en produsente ekonomie nie
o vereenvoudiging van viersektormodel BESPARINGS (S) BELASTING (T)
INVOER
o ander deelnemers is eintlik deel van BESTEDING (M)
verbruikers en produsente
verbruikers en
inkome wat nie besteding op buitelandse
produsente betaal
bestee word nie goedere en dienste
aan regering
DIE DEELNEMERS EN HUL INTERAKSIES
vloei na finansiële
instellings
netto-belasting:
belasting minus geld vloei na buiteland
1. Huishoudings netto-besparings:
ordragbetalings
besparings minus
• grootste verbruikers van ekonomiese goedere en lenings
dienste → gebruik hul inkome om by ondernemings
te koop
• primêre ekonomiese deelnemers → besit
produksiefaktore INSPUITINGS = I + G + X
• verkoop produksiefaktore op faktormark aan
ondernemings • die invloei van geld in die ekonomie in
• huishoudings ontvang vergoeding van • besteding wat nie vanuit inkomste afkomstig is nie
ondernemings • nie van ons land afkomstig nie
o salarisse, lone, rente, huur en wins
OWERHEIDS- UITVOER-
o (s,l,r,h,w) INVESTERING (I)
BESTEDING (G) INKOMSTE (X)
besteding op
besteding deur buitelanders bestee op
2. Sakesektor kapitaal, voorraad
ons goedere en dienste
en infrastruktuur regering op g + d,
• koop produksiefaktore om goedere en dienste te kan maatskaplike en
kry geld deur ekonomiese dienste en
produseer lenings, besparings
ontvang buitelandse
instrastruktuur valuta
• eindprodukte word aan deelnemers verkoop en en aandele
produsente ontvang dan n vergoeding
3. Owerheid EKONOMIE IN EWEWIG
• verskaf kollektiewe dienste aan huishoudings en
ondernemings
• regering ontvang belasting vanaf huishoudings en
ondernemings
4. Buitelandse sektor
• buiteland koop goedere en dienste, uitvoere verdien
buitelandse valuta
• buitelandse valuta word dan gebruik om vir invoere
te betaal
• lenings en beleggings vloei oor landgrense
3