Behuising
Verskillende behuisingsopsies:
Huur:
Voordele nadele
-meer bekostigbaar -geen belegging
-nie versekering -huurgeld verhoog
-nie instandhouding -kontrak kan eindig
-trek as kennis gee -veranderinge goedkeur
Bou
Voordele nadele
-goedkoper as koop -kan meer kos
-ontwerp soos wil -nuwe tuin is duur
-verf,vloere self kies -eiendomsbelasting
-eie tydskedule -foutiewe bouwerk
-nuwe areas,verhoog
Verkoopwaarde
Koop van ‘n voltitel-eindom
voordele nadele
-wettige eienaar -duur
-belegging -erfbelasting
-kan verhuur -langtermyn finansiele verbintenis
-privaat
, Koop van deeltitel-eiendom
Voordele nadele
-wettige eienaar -duurder
-belegging -min privaatheid
-sekuriteit vir banklening -maandelikse heffing
-kan verhuur langtermyn finansiele verbintenis
-veiliger -toestemming vir enige verandering
Finansiele verantwoordelikhede vir elke opsie
Huur: bou: koop:
-deposito -erf -huislening
-huurgeld -arbeid -instandhouding
-materiale -OHV,huishoudelike versekering
-eiendomsbelasting
Kontraktuele verantwoordelikhede
Huur:
-huurkontrak onderteken
Inhoud van ‘n huurkontrak:
Adres
Name en adresse
Datum
Huurgeld
Reels
Klousules
Bou
-gedetaileerde uiteensetting van kostes
-datums en metodes van betaling
-voltooiingsdatum
Waarborde
-gevolge as bouer of eienaar nie deel van ooreenkoms nakom nie