Gedigte: Temas Gr.12
Wie’s hy- Adam Small
Dat mense se persepsies van ‘n digter verkeerd is en gewone mense kan ook digters wees. Enige iemand
kan skep, mense wat die taal speel en kreatief gebruik is ook digters. Deel van gemeenskap.
Stemming: ernstig/gemoedelik
•Kaapse Afrikaans: glowaardig, getroue beeld van spreker (pas by tema)
•Vrye vers: informele trant, enige een kan dig
•Retoriese vrae word beantwoord
Reaksie-Vernon February
Mense wat hul kultuur verwerp en veroordelend teenoor ander optree, is skynheilig. Mense het
veroordelende gees teenoor mense buite hul kring.
Stemming: emotief (tussenwerpsels)
Kaaps Afrikaans
Versagtende Omstandighede-Peter Snyders (satire)
Om ons perspektief te verander oor hoe ons dink oor die hemel, wie in die hemel toegelaat mag word
en ons bewus te maak oor die ons aardse bestaan.
Stemming: grappig/ humoristies/ satiristies/ ironies
Kaaps Afrikaans
Openbaring 21:12
Litotes (as gering voorstel)
Lord-Edelagbare
‘n vigslyer sterf-Vincent Olifant
Die lyding en stadig, pynlike agteruitgaan/sterwe van vigslyer maak dat die dood genadig is.
Stemming: hartseer, deernis
Eufemisme