Amber McLuckie
Afrikaans Staan op! gedig ©
Staan op!
1 Staan op! As jy al ooit alleen was.
2 Staan op! As jy al ooit gespot is omdat jy gesê het
3 hoe jy werklik voel.
4 Staan op! As jy al ooit daaraan gedink het dat
5 niemand van jou sal hou as hulle jou werklik ken nie.
6 Staan op! As jy al ooit verwerp gevoel het omdat
7 jy te vet/te maer/te lelik/te … was.
8 Staan op! As jy al ooit daaraan gedink het om
9 “iets aan jouself te doen”.
10 Staan op! As jy dink daar is net donker in die toekoms.
11 Staan op! As jy partykeer nie antwoorde het op jou vrae nie.
12 Staan op! As jy al ooit jou pyn vir ander mense moes wegsteek.
13 Staan op! As jy dink jy is nie aanvaarbaar nes jy is nie.
14 Staan op! As jy al ooit gehuil het omdat jy jouself
15 nie kan verander nie.
16 En kyk – hoeveel mense sit nog om jou?
Fanie Viljoen
WOORDE:
Gespot – tease
Werklik – really
Verwerp – reject
Verwerping – rejected
Geesdriftig – encouraging
Onvoorspelwaar – unpridictable
Onreëlmatige – uneven / irregular
Minderwaardig – inferior
Selfbeeld – self image
Oplossings – solutions
Partykeer – sometimes
, Staan op!