Amber McLuckie
Afrikaans Sondagaande gedig ©
Sondagaande
1 die aand stuur sy roofvoëls uit in die taai donker
2 hulle draai eers rond
3 hoog bo die stad se woonsteldakke
4 maar mettertyd sirkel hulle laer, al laer
5 en sink neer op die krom lamppale
6 vanwaar hulle met skerp oë by vensters kan intuur
7 na die prooi wat elke week sielalleen voor Sondagaande staan
Fanie Viljoen
WOORDE:
Navorsing – research
Eensaam – loneliness
Roofvoëls – birds of prey
Taai – sticky
Gedagtes – thoughts
Ontsnap – escape
Swaarmoedigheid – heaviness
Dryg – threaten
Opgee – give up
Prooi – prey
Beskerm – protect
Siel – soul