100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Besigheidstudies graad 11 opsomming hfst 1-3

Rating
-
Sold
-
Pages
24
Uploaded on
07-02-2022
Written in
2021/2022

hfst 1-3 volledig opgesom

Institution
Course










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
February 7, 2022
Number of pages
24
Written in
2021/2022
Type
Summary

Subjects

Content preview

Besigheidstudies
Invloede en uitdagings van die besigheids omgewings.
TERME DEFINISIE
Beheer Die mag om mense se gedrag of die verloop van gebeure te beïnvloed of te rig.
Organisasiestruktuur Raamwerk vir bestuurders wat die verdeling van verantwoordelikhede en rolle
toon wat deur elke belanghebbende gespeel word.
Organisasiekultuur Beheer en beïnvloed die manier waarop die onderneming bedryf kan word.
Visie Weerspieël of voorspel hoe dit toekoms gaan lyk.
Missieverklaring Toon wat ‘n mens elke dag die beste doen in die onderneming en hoe jy dit
moet doen.
Menslike hulpbronne Die personeel van ‘m sake-onderneming word beskou as ‘n beduidende bate ten
opsigte van vervaardighede en vermoë.
Verskaffers Fabrieke/verskaffers van goedre/dienste waarvan ondernemings koop om te kan
bedryf.
Mededingers Besighede wat dieselfde/soortgelyke produkte / dienste verkoop.
Ontbossing Die verwydering van bome om grond skoon te maak om vir ‘n ander doel te
gebruik. Bv. Industrialisering.
Regstelling Om wysings aan te bring of reg te stel
Nepotisme Die praktyk om in ekonomiese of diensvoorwaawaardes gunstigheid tenoor ‘n
gesin of vriende te toon
Afleggings Onwillekeurige beëindiging van ‘n die skomtrak van ‘n werknemer deur die
werkgewer weens bedryfsvereistes.
Sloerstaking Wanneer werknemers stadiger en met minder moeite as gewoontlik werk om te
probeer om ‘n werkgewer te oorreed om tot hoër betaling in te stem.
Vakbond ‘n Georganiseerde vereniging van werkers in ‘n bedryf. ‘n Groep ambagte of
beroep wat gevorm word om hul regte en belange te beskerm.
Staking ‘n Werksonderbreking as ‘n vorm van protes of om bedingingeposisie te
versterk.
Industriële aksie Dit is aksies wat stakings insluit of sloerstakings
Ope mark ‘n Mark waar daar geen beheer is oor wie goedere of dienste mag lewer of die
pryse wat gehef kan word nie.
Demografie Statistiese gegewens rakende die bevolking en bepaalde groepe daarin. Dit sluit
in ouderdom, geslag, inkomstegroepe en beroep.
Psigografie Die indeling van mense volgens hulle houdings, ambisies en ander sielkundige
kriteria.
Globalisering Groter handel en samewerking tussen ondernemings of mense in verskillende
lande, wat moontlik gemaak word deur tegnologiese vooruitgang en
kommunikasie.
Fisiese omgewing Dit is ‘n omgewing wat bestaan uit die ekologiese elemente soos natuurrampe,
lugbesoedeling, ontbossing, afvalprodukte of natuurlike hulpbronne
Institusionele omgewing Dit is privaat-openbare vennootskappe wat gevorm word tussen die regering en
die private onderneming.

, Komponente van die mikro-, mark- en makro-omgewing


MIKRO MARK MAKRO
(pestwoig)
1. Visie, missie, doelwitte, 1. Verskaffers 1. (P) Politieke omgewing
mikpunte en strategieë 2. Die mark (klante / 2. (E) Ekonomiese omgewing
2. Organisatoriese kultuur verbruikers) 3. (S) Sosiale omgewing
3. Organisatoriese 3. Mededingers 4. (T) Tegnologiese omgewing
hulpbronne 4. Reguleerders 5. (W) Wetlike omgewing
4. Organisatoriese 5. Tussengangers 6. (O) Organiese omgewing
struktuur 6. Burgerlike 7. (I) Internasionale omgewing
5. Bestuur en leierskap samelewing 8. (G) Globale omgewing
6. Werksomgewing (GGO en NRO) (Institusionele omgewing)
7. Agt sake funksies



Redes waarom ondernemings verskillende mates van beheer het oor elk van die omgewings.


Mikro-omgewing:
• Besigheideienaars en – bestuurders het ‘n groot mate beheer oor die mikro-omgewing
van sakeondernemings, wat daaglikse besluite dek
• Hulle kies die verskaffers waarby hulle koop, wie hulle aanstel (werknemers), die
produkte wat hulle verkoop, waar hulle die produkte verkoop.
• Hulle gebruik hul vaardighede en hulpbronne om goedre en dienste te skep wat
bestaande en voornemende kliënte sal bevredig.

Mark-omgewing:
• Sluit besigheidsinvloede op die onderneming in.
• Verwys na invloede wat ‘n invloed het op die sukses van die onderneming soos
mededingers en verskaffers
• Besighede kan hul mededingers beïnvloed deur die kwaliteit van hul produkte te verhoog
in verhouding tot die prys van hulle mededingers.
• Die teendeel kan ook wees dat die grondstowwe van verskaffers die gehalte van
sakeprodukte kan beïnvloed.

Makro-omgewing
• Die makro-omgewing verwys na die belangrikste eksterne en onbeheerbare faktore wat
die besluitneming van ‘n organisasie beïnvloed.
• Sluit al die Makro-omgewing se komponente in.
• Hierdie komponente beïnvloed besigheidsprestasie en strategieë.
• Die eksterne omgewingstoestande wat ‘n onderneming beïnvloed, is meestal buite die
bestuur se beheer en verander voortdurend.

, Maniere waarop ondernemings by die makro-omgewing betrokke kan wees.
• Verskaffers beïnvloed deur langtermynkontrakte te onderteken.
• Begin met onderhandelingsessies tussen bestuur en vakbonde.
• Om tred te hou met nuwe tegnologie om produksie en bemarking te verbeter.
• Die vermindering van die impak op die omgewing.
• Werk binne wet om kontarkte op te stel.

Voordele verbonde aan betrokkenheid in die makro omgewing
• die besigheid kan toekomstige gebeure, bedreigings en geleenthede wat mag ontstaan,
meer akkuraat voorspel.
• Die onderneming kan bydra tot ‘n gesonder, kundiger en produktiewer arbeidsmag.
• Die onderneming kan bydra tot meer welgestelde verbruikers.
• Verminder industriële konflik en verhoog produktiwiteit.
• Die onderneming kan ‘n saak wat die samelewing bekommer bevorder.


Uitdagings vir die besigheidomgewings
MIKRO MARK MAKRO
• Verandering in
• Moeilike werknemers
inkomstevlakke
• Gebrek aan visie en
• Politieke veranderinge
missie
• Mededinging • Hedendaagse wetgewing
• Gebrek aan voldoende
• Tekort aan voorraad • Arbeidsbeperkings
bestuursvaardighede
• Verandering in • Mikrolenings
• Vakbonde
verbruikersgedrag • Globalisering /
• Stakings en sloerstakings
• Demografie psigografie internasionale uitdagings
• Vaardigheidstekorte
• Sosio-kultruele faktore • Sosiale waardes en
onder werknemers
demografie
• Afwesigheid van
• Sosio-ekonomiese
werknemers.
kwessies


Verduideliking van die uitdagings van die sake-omgewing


Uitdagings van die mikro-omgewing

Moeilike werknemers
• Moeilike werknemers kan ‘n negatiewe houding teenoor nuwe werknemers hê.
• Hulle benodig baie toesig om hulle take bevredigend te voltooi.
• Moeilike werknemers kan die onderneming se beeld benadeel as hulle negatiewe dinge
oor die onderneming sê.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
rulenejonker Stellenbosch University
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
47
Member since
4 year
Number of followers
22
Documents
27
Last sold
3 months ago
Opsommings in Afrikaans

In diepte opsommings deur ‘n A kandidaat opgestel .

4.4

7 reviews

5
4
4
2
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions