Jan Vermeulen
Barries Barnard Hoofkarakter, tienerseun
Vera Barnard (Nel) Barries se ma
Paul Barnard Barries se pa
Lizette Kleyn Barries se nooi
Theo de Kock Barries se beste vriend, een jaar ouer as Florris, anntreklik broer,
gladde bruin-gebrande gesig, steroid-bolyfspiere
Florris de Kock Barries se beste vriend, het ‘n probleemvel, pusises oor sy voorkop en
wange, knip sy oog vinnig
Nelson Barries se papegaai
Jumbo Kruger Uitsmyter (bouncer) by Gold Miners Delight klub in Houghton
Butcher Dwelmshandelaar en winkeleienaar
Kaptein Mfeka Polisiekaptein van die narkotika-afdeling
Sersant Schreuder Polisievrou van narkotika-afdeling
Faith Barries se verpleegster
Hoofstuk een:
Woon in Houghton, Johannesburg in ‘n woonstel op die 10de verdieping. Ondankbaar –
noem die woonstel ‘n “duiwehokkie.”
Skatryk.
Rook dagga.
Ouers is geskei.
Pa = “monster” want hy het Barries toe hy 5 jaar oud was mishandel- het Barries met sy
gordel se gespe (buckles) geslaan.
Nog rede om sy pa te vergiftig – het ‘n drankprobleem, het weggeloop, het nooit ‘n kaartjie
gepos of ‘n Whatsapp gestuur vir sy verjaardag.
Speel musiek met sy peperduur Gibson kitaar.
Wil sy pa met rottegif vergiftig. Wil sy pa vir ‘n paar dae van die pyn krul. “kersgeskenk van
my af.”
Barries voel asof sy pa “wou my nog nooit gehad het nie.”
Hy wil sy ma se nooiensvan vat – wil niks van sy pa hê nie.
Theo kan enige meisie kry – onweerstaanbaar.
Barries en Lizette begin passievol vry. Hy wil onbeskermde seks hê.
Ma vra Barries wanneer hy gaan ophou rook. Die dagga affekteer sy sport- krieket en
langafstand hardloop- en akademiese prestasies. Die dagga verbrand sy longe – kon nie
10 verdiepings loop nie.
Ma het ‘n interdik teen pa geneem. Sy het hom nie na polisie toegevat want sy het jammer
vir hom gevoel.
Ma dink die de Kock broers is ‘n slegte invloed maar Barries wil nie sy vriendskap beëindig
nie.
Barries herken baie van sy ma in hom.
Gaan koop “Ultra Slim” kondome, dagga en lekkergoed voor hulle na die klub toe gaan.
Hoofstuk twee:
Hulle gaan na Gold Miners Delight nagklub om te jol.
Jumbo Kruger = uitsmyter. Hy smyt jou uit. “lyk soos ‘n WWE-stoeier (wrestler) met sy kaal
kop en sy gespierde arms”
Lizette flankeer met Jumbo, “Soen jy met daai vuil mond?”