Transaksionele Skryfwerk
DIE INFORMELE / VRIENDSKAPLIKE BRIEF
- Informele brief is ‘n lekker geselsbrief
- Daar is geen leestekens by die adres, aanhef en slot nie
- Die nommer van die huis staan na die straatnaam
- Vermy uitdrukkings soos: “Ek mort nou gaan…/ Skryf gou terug… / Hoe gaan
dit?”
- Hoe jy die person aanspreek, sal bepaal word deur jou verhouding met
daardie persoon
- Die inleidingsparagraaf moet kort en bondig wees
- Die paragrawe moet verband hou met mekaar en met die kerngedagte
- Die slotparagraaf moet verband hou met die tema en die inleidende
paragraaf
Posbus 467 / Mainstraat 16
Centurion
0829
10 Maart 2019
xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx
Beste Brandon / Liewe Marietjie

Inleiding : Dit was so lekker…

Liggaam (body)

…………………….

Slot : Laat weet wanneer… / Skryf gou terug…

Jou vriend
Johan [Geen van(surname)]
, UITNODIGINGS
INFORMELE UITNODIGING
- Kan in briefvorm gedoen word
- Dit is nie ‘n “regte brief” nie, want net die noodsaaklike inligting word verskaaf
Aan : ……………
Datum : …………
Tyd : ………..
Plek : ……………
RSVP : …………….
Selnommer : …………………….
FORMELE UITNODIGING
- Word gebruik om mense uit te nooi na ‘n formele / spesiale geleentheid
- Dit is nie briefvorm nie, maar gedrukte kaartjies
- Dit word in die derde persoon geskryf
- Versoek gewoonlik ‘n antwoord. Die Franse afkortingsvorm R.S.V.P. word gebruik
- In die antwoord word die sender bedank en dan word positief o negatief geantwoord
- Beantwoord vrae soos : wanneer (datum, tyd); waar (adres, plek); kleredrag (formeel,
informeel, semi-formeel); kontakbesonderhede
MATRIEKS - 2019
Die skoolhoof, meneer Johan Potgieter en die personeel van Hoёrskool
Sentraal, nooi meneer en mevrou Van der Merwe hartlik uit na die
skemerkelk en prysuitdeling op Vrydag, 18 Oktober 2019 om 19h00 in die
skoolsaal
R.S.V.P.
Die Sekretaresse
Hoёrskool Sentraal
Bosbokstraat 148
Bloemfontein 9301
Tel : (051) 436 5041