, Inhoudsopgawe
Hoofstuk 1 : Ontwikkeling van die self in die samelewing ......................................................... 3
Eenheid 1 : Strategieë om selfkennis, selfrespek en selfontwikkeling te kweek ........................... 3
Eenheid 2 : Mag en geslagtelikheid .............................................................................................. 5
Eenheid 3 : Die waarde van deelname aan oefenprogramme...................................................... 8
Hoofstuk 3 : Loopbane en loopbaankeuses .............................................................................. 10
Eenheid 1 : Selfkennis vir loopbaankeuses ................................................................................ 10
Eenheid 2 : Lewensdomeine ...................................................................................................... 12
Eenheid 3 : Sosio-ekonomiese faktore by loopbaan- en studiekeuses ...................................... 13
Hoofstuk 5 : Demokrasie en menseregte ................................................................................... 15
Eenheid 1 : Diversiteit, diskriminasie en menseregteskendings ................................................. 15
Eenheid 2 : Ons Handves van Regte en ander menseregte-instrumente .................................. 16
Eenheid 3 : Diskriminerende gedrag en menseregteskendings ................................................. 20
Eenheid 4 : Daag vooroordeel en diskriminasie uit .................................................................... 22
Hoofstuk 7 : Studievaardighede ................................................................................................. 24
Eenheid 1 : Studievaardighede .................................................................................................. 24
Eenheid 2 : Studiemetodes ........................................................................................................ 25
Eenheid 3 : Kritiese en kreatiewe denke en probleemoplossingsvaardighede ........................... 27
Eenheid 4 : Assessering en studiebeplanning ............................................................................ 28
Hoofstuk 9 : Maatskaplike en omgewings-verantwoordelikheid ............................................. 29
Eenheid 1 : Skadelike maatskaplike en omgewingsinvloede...................................................... 29
Eenheid 2 : Maatskaplike kwessies en die skadelike invloede daarvan ..................................... 31
Eenheid 3 : Maatskaplike, konstruktiewe en kritiese denkvaardighede ...................................... 33
Eenheid 4 : Die jeug en burgerlike organisasies ........................................................................ 35
Hoofstuk 11 : Ontwikkeling van die self in die samelewing ..................................................... 36
Eenheid 1 : Lewensrolle ............................................................................................................. 36
Eenheid 2 : Veranderinge van adolessensie na volwassenheid ................................................. 37
Eenheid 3 : Hoe om verandering te hanteer ............................................................................... 39
Eenheid 4 : Waardes en strategieë om keuses oor seksualiteit en lewenstyl te maak ............... 40
Eenheid 5 : Keuses oor seksualiteit en lewenstyl ....................................................................... 42
Eenheid 6 : Ontspanningsaktiwiteite en emosionele gesondheid ............................................... 44
Hoofstuk 13 : Loopbane en loopbaankeuses ............................................................................ 45
Eenheid 1 : Verskeidenheid van poste ....................................................................................... 45
Eenheid 2 : Vaardighede en bevoegdhede ................................................................................ 47
Eenheid 3 : Geleenthede binne verskillende beroepsvelde ........................................................ 48
1
,Hoofstuk 15 : Loopbane en loopbaankeuses ............................................................................ 50
Eenheid 1 : Neigings en vereistes in die arbeidsmark ................................................................ 50
Eenheid 2 : Lees die arbeidsmark .............................................................................................. 52
Hoofstuk 17 : Demokrasie en menseregte ................................................................................. 57
Eenheid 1 : ’n Multi-godsdienstige samelewing .......................................................................... 57
Eenheid 2 : Sportdekking ........................................................................................................... 59
2
, Hoofstuk 1 : Ontwikkeling van die self in die
samelewing
EENHEID 1 : STRATEGIEË OM SELFKENNIS, SELFRESPEK EN SELFONTWIKKELING
TE KWEEK
Woordelys
Term Definisie
Selfkennis Om jouself te ken.
Selfrespek Om van jouself te hou en jouself te waardeer.
Selfvertroue Seker van jouself, jy glo in jouself.
Selfontwikkeling Om jouself te verbeter.
Beïnvloed Uitwerking hê op.
Reaksie Hoe jy jou gedra, wat jy doen.
Opbou Iemand ondersteun en aanmoedig.
Media Kommunikasiemiddele soos koerante, tydskrifte, TV, radio en internet.
Selfgeldend Ferm, seker van jouself, duidelik oor wat jy benodig.
Openbare
Om ’n praatjie of toespraak voor mense te lewer.
redevoering
Bepeinsing Om te dink oor.
Om anders te wees, spesiaal, individueel, ongewoon, nie soos iemand of
Uniekheid
iets anders nie.
Selfkennis, selfrespek en selfontwikkeling
Selfkennis Selfrespek Selfontwikkeling
• Ken jouself. • Hou van jouself. • Verbeter jouself.
• Vaardighede. • Glo in jouself.
• Sterk punte en swakhede. • Respekteer jouself. • Versterk swakhede.
• Voorkeure. • Waardeer jouself. • Verbeter vaardighede.
• Afkere. • Het selfvertroue.
Faktore wat selfkennis en selfrespek beïnvloed
• Wat ander mense van jou sê.
• Wat in jou lewe gebeur.
• Hoe goed jy die moeilike dinge in jou lewe hanteer.
• Jou reaksie op jou suksesse en mislukkings.
• Hoe gewild jy dink jy is.
• Hoe belangrike mense in jou lewe jou behandel.
3