KWARTAAL 3 VRAESTEL 1: FUN
Hierdie opsomming is deur Zoë O’Brien geskryf. Die verspreiding van hierdie opsomming sonder
toestemming of vergoeding van die skrywer is diefstal.
Z. O’Brien
,Z. O’Brien
,Z. O’Brien
, Z. O’Brien
Hierdie opsomming bevat al die nodige werk vir Graad 11 se Funksies en Trigonometriese Funksies Kwartaaltoets. Dit is uit die Mind Action Series handboek gemaak. Dit bevat ook baie ekstra voorbeelde en deeglike verduidelikings van wat in elke stap van die oplossings gebeur. Ek het ADHD en maak my opsommings op so 'n manier dat 'n mens presies kan sien hoe die somme opgelos word en ek verstaan hoe moeilik dit kan wees om wiskunde te verstaan as jy nie die volledige stappe vir die metode wat gebruik is om die probleem op te los het nie. Baie sterkte met jou Wiskunde toets en ek hoop dat hierdie opsommings sal kan help! Onthou: jy kan dit doen en moenie dat enigiemand jou laat twyfel in jouself nie!
Al die opsommings op my bladsy is baie deeglik en die meerderheid (veral die wiskunde opsommings) bevat baie voorbeelde. Al die voorbeelde word baie deeglik gedoen en ek verduidelik presies wat ek in elke stap van die prosesse doen. Julle is ook welkom om vir my op Stuvia of Instagram te kontak (@besigebreine) en ek sal my bes doen om te help waar ek kan.
Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.
No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.
No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.
“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”