Afrikaans
Woordsoorte
, Verskillende Soorte
• Selfstandige naamwoorde • Voorsetsels
• Byvoeglike naamwoorde • Voornaamwoorde
• Werkwoorde • Telwoorde
• Bywoorde • Tussenwerpsels
• Lidwoorde • Die Infinitief
• Voegwoorde • Deelwoorde
, Selfstandige Naamwoorde
(s.nw)
1. Bestaan uit:
• Eiename – Ashley, Bennie, Suid-Afrika
• Soortname – man, vrou, kind, hond
• Abstrak – haat, liefde, hartseer, blydskap
• Versamelname – baksel beskuit, beddegoed,
eetgerei, bundel gedigte
Woordsoorte
, Verskillende Soorte
• Selfstandige naamwoorde • Voorsetsels
• Byvoeglike naamwoorde • Voornaamwoorde
• Werkwoorde • Telwoorde
• Bywoorde • Tussenwerpsels
• Lidwoorde • Die Infinitief
• Voegwoorde • Deelwoorde
, Selfstandige Naamwoorde
(s.nw)
1. Bestaan uit:
• Eiename – Ashley, Bennie, Suid-Afrika
• Soortname – man, vrou, kind, hond
• Abstrak – haat, liefde, hartseer, blydskap
• Versamelname – baksel beskuit, beddegoed,
eetgerei, bundel gedigte