Tien haikoes vir die Vredefortkoepel – Hans du Plessis
1 Meteoriet 2 Wind
Deur die donker klief ʼn Asem jaag oor
ʼn klipvuis en klap lewe yslike nagte en vee
uit die aarde uit. ons winternis weg.
3 Water 4 Grond
Jy maak so silwer Vang reën en son in
sonder droë woorde sin die bakhand van jou lyf waar
wat my skoon verstom. lewe kliphard klop.
5 Boom 6 Mens
Veerlig dwarrel herfs Toe staan stof uit stof
van kil takke los en broei en oorheers die aarde op
nog ʼn lente uit. grond van sy bestaan.
7 Wêrelderfenis 8 Besoedeling
En ons koepel skeur Nou moet dier en duif
al langs perforasies van hees van die rook en roet vir
mens-dom middeldeur. byl en treksaag boet.
9 Dankgebed 10 Tien
Heer, ons paaie lê Vuis van swael en vuur
uitgeteer oor brûe met gaan duskant ons Groot Ekskuus
water onderdeur. weer kom asem haal.
1
,Tien haikoes vir die Vredefortkoepel – Hans du Plessis
1 Meteorite 2 Wind
Through darkness flies a A breath races over
fist of stone and knocks life out icy nights and sweeps
of the earth. away our winter.
3 Water 4 Soil
Without a dry word Catch rain and sun in
you make such silver sense the hollow of your body
leaving me speechless. where life’s rhythm beats.
5 Tree 6 Man
Lightly autumn flutters Then dust from dust appears
from cold branches and hatch overruling the earth
yet another spring. on grounds of his existence.
7 World heritage 8 Pollution
And our dome tearsmiddle through Now deer and dove
all along perforations of coughing smoke and soot must
stupid man’s humanity. pay for axe and chainsaw.
9 Thank you prayer 10 Tien
God, our roads lay Fist of sulphur and fire
paved out over bridges with will take a breath this side of
water underneath. our Day of Pardon.
2
, Wat is ʼn haikoe?
17 Lettergrepe
Dit is ʼn rymlose gedig.
1 / /
Dit is van Japannese oorsprong.
Dit bestaan uit DRIE versreëls. deur/die/don/ker/klief
/ / 10 /11/ 12
Elke haikoe het 17 lettergrepe, bv.
❖ Versreël 1: 5 lettergrepe: ʼn/klip/vuis/en/klap/le/we
❖ Versreël 2: 7 lettergrepe: 13 / / .
❖ Versreël3: 5 lettergrepe: uit/die/aar/de/uit.
Hierdie gedig beskryf die Vredefortkoepel (Vredefort dome) deur 10 haikoes.
▪ Elke haikoe verteenwoordig ʼn episode in die skep en vernietiging van die
erfenisgebied. (Each haiku represents an episode in the creation and
destruction of the heritage area)
❖ Die Vredefortkoepel word vanaf sy ontstaan (inception) tot sy uiteinde
(end) bespreek.
Wat is die Vredefortkoepel?
ʼn Koepel (dome) is ʼn struktuur van rotslae (rock layers) wat van ʼn sentrale punt na
bo loop.
Die Vredefortkoepel is in Vredefort in die Vrystaat geleë en is een van die grootste
kraters op Aarde. (The Vredefort Dome is located in Vredefort in the Free State and
is one of the largest impact craters on Earth.)
Die gebied is in 2005 deur UNESCO tot ʼn Wêrelderfenisgebied verklaar want dit is
een van die belangrikste bewyse van die planeet se geologiese geskiedenis.Tans
word die water in die koepel deur rioolafval besoedel. Ontwikkelaars wou ʼn hotel in
die koepel oprig, maar hulle aansoek is afgekeur. Daar is egter nog vele ander
sosiale aktiwiteite waardeur mense hierdie kosbare plek skade kan aandoen. Die
gebied bevat indringerplante wat die tuiste van honderd plantspesies is. Daar is ook
70 skoenlapperspesies en 300 soorte voëls. Dit moet bewaar word.
The area was declared a World Heritage Site by UNESCO in 2005 because it is
one of the most important evidences of the planet's geological history.
Currently, the water in the dome is polluted by sewage. Developers wanted to
build a hotel in the dome, but their application was rejected. The area contains
invasive plants that are home to one hundred plant species. There are also 70
butterfly species and 300 species of birds.
3