Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 42 pages
Summary

Summary Graad 8_Natuurwetenskappe [NW] Opsomming

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 42 pages

'Hierdie graad 8-natuurwetenskappe-notastel bevat omvattende opsommings van alle onderwerpe wat in die sillabus gedek word gedurende kwartaal 1 tot 4. Dit is 'n moet-hê vir enige student wat wil presteer in hul graad 8-natuurwetenskappe-eksamen. Hierdie notas is perfek vir hersiening, wat studente help om vinnig en akkuraat sleutelinligting vir die eksamen te hersien.

Content preview

nATUURWETENSKAP

, Fotosintese & Respirasie
ENERGIE > ONDERHOU LEWE:

→ energie behoefte (om lewe te onderhou) = dryf die interaksies in ekostelsels

Alle lewende dinge het energie nodig vir lewensprosesse:

Z Beweging
Z Groei
Z Warm bly
[Son = bron van energie in ekostelsels]

Z Lig

Z Hitte

[Plante = vang ligenergie vas > fotosintese]


FOTOSINTESE:
→ chemiese proses waartydens plante glukose van koolstofdioksied (uit die lug) en water
(uit die grond) maak deur energie van die Son te gebruik;

[NEWEPRODUK / BYPRODUK = suurstof]




[Chlorofil → groen stof in plante wat die energie van sonlig absorbeer/vasvang]



GLUKOSE:
→ suiker > eenvoudigste vorm van kos

→ Plante verander glukose in stysel, sellulose en ander chemiese verbindings [groei en
voortplanting benodig]




2 © Noted Summaries Graad 8 Natuurwetenskappe www.notedsummaries.co.za

, RESPIRASIE:
ENERGIE IN KOS:

➢ Kos bevat potensiële energie

➢ Kos se energie inhoud word in kilojoules(kJ) OF kilokalorieë gemeet (kCal)

➢ Die energie wat in kos geberg word, kan gemeet word deur ‘n klein hoeveelheid van
kos in ‘n instrument, wat ‘n kaloriemeter genoem word, te verbrand.

[Glukose = afgebreek → energie word gebruik → gebruik vir ligaamsprosesse
[RESPIRASIE]]

[RESPIRASIE → proses waartydens energie uit glukose vrygestel word
tydens 'n reeks chemiese reaksies]




RESPIRASIE & ASEMHALING:

VERSKILLENDE MANIERE VAN ASEMHALING:

➢ Visse → kieue

➢ Walvisse → gate bo op kop

➢ Ruspes → gaatjies teen lyf

➢ Mense → neusholtes (lug gaan na longe)



QUIIIIZZZZ!!!


HOEKOM HAAL JY HARDER ASEM AS JY OEFENING DOEN?
➢ Respirasie vind plaas in elke sel van jou liggaam.
➢ Wanneer jy draf of oefeninge doen benodig jy meer energie.
➢ Dit beteken dat respirasie vinniger plaasvind en dat jy dus meer suurstof as
gewoonlik benodig.
➢ Jou liggaam reageer outomaties op die behoefte aan meer suurstof deur harder
en vinniger asem te haal.




3 © Noted Summaries Graad 8 Natuurwetenskappe www.notedsummaries.co.za

, Interaksies & interafhanklikheid
EKOLOGIE > INTERAKSIE:

[EKOLOGIE → vertakking van die wetenskappe wat die interaksie van
organismes met ander organismes en hul omgewing bestudeer]

Ekoloog > Persoon wat hierdie verwantskappe en interaksies bestudeer



4 VLAKKE > STUDIE VAN DIE EKOLOGIE:

→ groep organismes van dieselfde spesie wat in 'n spesifieke area op
BEVOLKING 'n spesifieke tydstip aangetref word en hulle moet kan aanteel in
daardie gebied
[bevolkingsgroei & faktore wat bevolkingsgroei of -afname beïnvloed]
→ al die bevolkings van organismes wat interaksie in 'n spesifieke
GEMEENSKAP gebied het
[2 OF MEER BEVOLKINGS]
→ gemeenskappe se interaksie met die nie-lewende dinge in hul
EKOSISTEEM omgewing
[gemeenskap + habitat]
→ al die ekosisteme op Aarde kombineer om die biosfeer te vorm
BIOSFEER
EKOSISTEME > BIOTIESE & ABIOTIESE KOMPONENTE:

BIOTIES ABIOTIES
[LEWEND] [NIE-LEWEND]
Z Plante Z Temperatuur
Z Diere Z Sonlig
Z Mense Z Water
Z Wind
Z Sand


OPNAME METODES > GROOTTE VAN EKOSISTEEM:

KWADRAATOPNAMES DWARDSDEURSNIT MONSTERNEMING
→ ‘n vierkant of rooster vir opnames → ‘n lyn deur die studie gebied vir
[PLANTE / STADIG BEWEGENDE monsterneming

DIERE] [TOESTANDE VAN ABIOTIESE
FAKTORE WISSEL]




4 © Noted Summaries Graad 8 Natuurwetenskappe www.notedsummaries.co.za

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
July 14, 2021
File latest updated on
July 13, 2023
Number of pages
42
Written in
2020/2021
Type
Summary
$7.93
Purchased by 25 students

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
NotedSummaries
4.5
(253)
Sold
1649
Followers
782
Items
210
Last sold
5 days ago


Reviews from verified buyers

1 year ago

The summary does not cover all of the study themes.



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions