22 Junie 2021
Kaartwerk
Geografie
Ir-Marie Joubert
, Kaartwerk vaardighede:
Presiese ligging: Lengte grade
26֯ O 27֯ O 33 ֯ 01’֯
Breedte grade
Wat om te onthou
34 ֯
15
30
45
35 ֯
60 minute in 1 graad (1 ֯ ) van breedte & lengtegraad
Breedte graad is ‘n hoekafstand Suid / Noord van die ewenaar
Lengtegraad is ‘n hoekafstand Oos/ Wes van die hoofmeridiaan ( Greenwich- )
Breedtegraad word ALTYD eerste geskryf
Bv. 34 ֯ 02’25’’ S 26 ֯ 01’38’’ O
Grade , minute , sekondes
, Rigting:
Rigting word aangedui deur kompaspunte soos Noord , suidoos en wes-noordwes.
Peiling:
Meer presies. Dit word in grades van 0 – 360 ֯ gemeet wat by ware Noord ( 0 ) begin en
kloksgewys meer word
Bepaal die peiling vanaf die plaas
huis na 210
Stappe:
1. Trek ‘n Noordlyn by die
plaashuis (VANAF)
2. Trek ‘n lyn na 210
3. Gebruik gradeboog en
meet die hoek