22 Junie
Geomorfologie
Geografie
Ir-Marie Joubert
, Topografie geasssosieer met horisontale strata
- Topografie : verwys na die relief en vorm van lanskappe
- Die struktuut van gesteentes bepaal die landvorms
Gelaagde gesteente : → Horisontale rotslae kom voor waar sediment afgeset het en
bestaan uit lae of strata mettertyd opgehef is sonder dat die horisontale posisie van die
lae verander het
Laagvlakke: vlakke wat → Ontwikkel in gebiede waar die rotslae horisontaal is. Elke
rotslae skei
rotslaag erodeer teen ‘n soortgelyke spoed
Lawavloeiing : vloei op
aard oppv. Uit waar dit
afkoel en stol
Doleriteplaat : Magma
wat afkoel onder die
grond en stol en dan
stollingsgesteentes wat
langs laagvlak vorm het
Plato : groot hoogliggende
gebied wat relatief plat is
Sedimentêre gesteente :
gevorm uit afsetting en
konsolidasie van
geërodeerde sediment
Heuwellandskappe:
❖ Lae horisontale sedimentêre gesteentes met eenvormige weerstand teen erosie vorm ‘n
steil heuwellandskap
❖ Klimaat van die omgewing beïnvloed die aard van hange
❖ Steil heuwels met geronde hange ontstaan in vogtige klimaatstreke namate plaatvloei
plaasvind (wane reën op reeds klam grond val , vloei dit teen die hang af en verwyder
oppv. materiaal)
❖ Heuwels met nou slote en skerp ruê ontstaan in droë klimaatstreke. Die hang is steil en
ongelyk a.g.v min ronding Badlands genoem ( grond spoel vinning weg as dit reën)
PAGE 2
, Basaltiese plato’s:
❖ Opeenvolgende spleetuitbarstings veroosaak dat lawa bo-op die oppv uitvloei
❖ Lawa vorm dik lae basaltgesteentes
❖ Die lae is horisontaal en bied eenvorminge weerstand teen erosie en vorm dan basaltiese
plato’s
❖ Dikbasaltlaag bo-op die Drakensberge aangetref. Vertikale ersoie het in nate en barste
plaasgevind en kolwe gevorm
❖ Die Dekken-plato in Indië is ‘n voorbeeld van ‘n basaltiese plato – hy is nie so hoog nie
wat dit warmer en meer gunstig maak vir boerdery.
Eienskappe geassosieer met die ontwikkeling van Canyon-
landskappe , Karoo-landskappe en ekskarpterugtrekking
Canyon-Landskappe:
➢ Ontwikkel in gebiede waar gesteentes gelaag is en strata horisontaal is
➢ Bied wisselende weerstand teen erosie
➢ M.a.w horisontale rotslae erodeer teen verskillende tempo’s
➢ En die Karoo landskap ontwikkel uit die Canyon
Hoe ontstaan dit :
- Tektoniese opheffings veroorsaak ‘n groot plato met ‘n plato oppv.
- Riviere erodeer vertikaal langs nate en barste = vorm diep , steil valley
- Meer weerstandbiedende strata vorm vertikale kranse en sagter lae wat maklik erodeer
vorm geleidelike hange
- Wande van canyons lyk soos trappe
- Klimaat beïnvloed ontwikkeling :
- In vogtige omgewings erodeer water die hange sodat wande meer geleidelik en gerond is
- Daar is min reënval in droë gebiede = hange bly steil
Tektoniese opheffing:
Uitstyging van ‘n landsmasssa
a.g.vaardkorskragte
PAGE 3