Kwartaal toets 2 – 15 Mei 2014
1.6 Uitgebreide konsepte van programmatuur
Toepassingsprogrammatuur is ‘n groep programme wat spesifieke take vir ons as gebruikers
uitvoer. Stelselprogrammatuur is nou weer programmatuur wat ontwerp is om die rekenaar
te beheer.
Alleenstaande teenoor geïintegreerde programmatuur.
Ons kry geïntergreerde programmatuur wat programme wat algemeen gebruik word in een
packet kombineer. ‘n Voorbeeld is die sogenaamde ‘kantoorpakket’. So packet bied die
volgende voordele:
Word as ‘n eenheid verkoop(goedkoper)
Programme het soortgelyke gebruikerskoppelvlakke
Is ontwerp vir maklike data-uitruiling
Lisensiëringsooreenkomste
Hierdie lisensie is ‘n wettige kontrak tussen jou as gebruiker en die maatskappy wat
die programmatuur verskaf.
Hulle word dikwels EULA’s of End-User Licence Agreements genoem.
Hulle beskryf wat jy met die programmatuur mag en nie mag dien nie.
Enkelgebruikerslisensie: (single use licence) ‘n Lisensie waar programmatuur net op een
rekenaar geïnstalleer mag word.
Terreinlisensie: (site licence) Dit laat ‘n maatskappy of organisasie toe om programmatuur ‘n
onbeperkte aantal kere binnedaardie maatskappy of organisasie te installer.
Gratis programmatuur
Freeware: programmatuur waarvan al die beskikbare funksies werk, en wat sonder
enigebeperkinge gebruik en gekopieer kan wotd.
Shareware: programmatuur wat gewoonlik ophou werk na ‘n toetstydperk en die trail
version het soms ook nie al die funksies van die ‘volle’ weergawe nie. As mens na die
toetstydperk wil aanhou om die shareware te gebruik, moet jy daarvoor betaal.
Oopbronprogrammatuur: (open source software- OSS) programmatuur wat vrylik
gebruik, verander en versprei mag word. Voorbeelde sluit in:
linux-bedryfstelsel
kantoorpakkette OpenOffice en LibreOffice
Java-programmeringstaal
MySQL databasisstelsel
Potensiële nadele:
Mens is nooit verseker van kwaliteit
Daar is baie verskillende weergawes van dieselfde program
Kan gewoonlik net van die internet verkry word.
Word nie algemeen gebruik nie
Kan moeilik wees om toegang tot dokumentasie en ondersteunende material te verkry
6
, Belangrike terme
Geïntegreerde programmatuur Programme wat algemeen gebruik word, soos
woordverwerker en sigbladprogram, in een packet
kombineer. Vb. Kantoorpakket of office suite.
Eindgebruikerslisensie ‘n wettige kontrak tussen gebruiker en
programmatuurmaatskappy wat beskryf wat jy met die
program mag doen en nie mag doen nie.
Eiendomsregtelike Programmatuur wat aan iemand behoort en net onder ‘n
programmatuur lisensie-ooreenkoms verskaf word om gebruik te mag
(Proprietary software) word.
Programmatuurroof Verwys na die onwetige installering, kopiëring en
(Software privacy) verspreiding van eiendomsregtelike programmatuur.
Nutsprogramme (utility Stelselprogrammatuur wat gebruik word vir instandhouding
programs) van die rekenaar.
Rugsteun (back-up) Om kopieë van jou leers te maak.
Rugsteun-nutsprogram ‘n Gespesialiseerde nutsprogram vir rugsteun wat gebruik
kan word om te verseker dat daar die regte rudsteun van al
‘n mens se leers gemaak is.
Saampersings-programmatuur Programmatuur wat gebruik kan word om leers saam te
pers of weer te onttrek(unzip). Voorbeelde WinZip en
WinRar.
Saampersing of zipping Proses om ‘n saamgepersde kopie van ‘n leer te maak wat
kleiner as die oorspronklike weergawe van die leer is.
Decompressing of unzipping Die proses om ‘n saamgepersde leer weer na sy
oorspronklike grootte te onttrek sodat jy weer daarmee kan
werk.
Drywerprogramme (driver) Programmatuur wat jou rekenaar in staat stel om met
apparatuur of toestelle te kommunikeer.
Dit is noodsaaklik om gereeld rugsteunkopieë van leers te maak, want…
Leêrs kan perongeluk uitgevee word.
Leêrs kan korrup raak.
Apparatuur soos die hardeskyf kan faal.