Barries Barnard en sy vriende rook dagga slowboats by sy woonstel.
v
Barries koop daggakoppies, kondome, Chlorettes & suiglekkers by die kostalletjie.
v
Barries en vriende gaan na Gold Miner’s Delight in Houghton in (vir sy verjaarsdag).
v
Hulle gaan na Butcher se winkel en koop die Ecstasy.
v
Hulle gaan na Rainbow Delight klub.
v
Na die klub, gaan hulle huis toe, en Theo ry om ’n verkeersman.
v
’n Paar dae later (Maandag- dag van Afr eksamen) wakker Barries in hospitaal.
v
Kaptein Mfeka en Sersant Schreuder kuier en praat met Barries.
v
Barries is nou tuis en Vera bevestig dat hy by sy pa vir ses weke sal rehabiliteer.
v
Barries neem haar motor en bestuur na Theo en Floris, en daarna na Lizette.
v
Hy gaan terug na sy woonstel en vind die laaste twee Ecstasy tablette.
v
Die volgende dag, Mfeka, Schreuder en twee polisiemanne is by die woonstel.
v
Tewryl die manne die woonstel soek, neem Kaptein en Sersant Barries hospitaal.
v
Dan bestuur hulle en Barries wys hulle ’n paar van sy kooppunte.
v
Daarna koop Barries dagga by die kostalletjie en gaan tuis om slowboats te rook.
v
Die volgende dag pak Vera al Barries se dinge (miskien sal hy permanent bly).
v
Hulle ry met mekaar na die bus stasie en praat ’n bietjie oor Paul.
v
Sersant Schreuder gaan met Barries op die bus na Humansdorp.
v
Hulle eet gallerige pasteie by Tant Millie se Oond.
v
, Stef Jonker haal Barries en hulle ry in sy ou Beach Buggy na Kaap st Francis.
v
Uiteindelik arriveer hulle by Seeplaas en Barries sien Paul Barnard.
v
Die hele dag voel Barries siek van die voedselvergiftiging.
v
Vir die res van die dag, slaap hy en praat ’n bietjie met Paul.
v
Later speel Paul en Barries skaak.
v
Daarna, gaan Barries in Paul se kamer en plaas die rottegif in die brandewyn.
v
Die volgende dag, terwyl Paul en Stef weg is, Barries gaan buite die huis en ontdek
’n rondloper seun in sy klere en dan Olga wat kaal op die rotse lê.
v
Terug by Seeplaas, hy ontmoet Olga, Paul gee vir Barries ’n selfoon en Stef vertel
hom dat sy klere weggesteel is.
v
Barries en Paul gooi klippe en Barries slaan sy vuis tussen die rotse op die grond
v
Olga help Barries in die badkamer en wys hom haar letsels.
v
Barries kan nie slaap nie en gaan na die heuwel om sein te kry.
v
Hy volg ’n liggie maar dit verdwyn, dan hoor hy ’n tjank.
v
Barries red Jona, dan red Paul Barries.
v
Barries wakker in Paul se kombuis.
v
Die volgende dag bel Barries Lizette en sy ma (Floris antwoord nie).
v
Kyk Barries na al die geboue op Seeplaas.
v
Wanneer hy terug kom, ontdek hy Paul met ’n pistool vir Jona.
v
Barries dwing Paul om Jona veearts toe te neem (in Humansdorp).
v
Barries verpand ’n paar dinge by Wolfie’s Pawnshop vir die deposito.
v