100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Book Summary: Asem by Jan Vermeulen (Chapters 1-5)

Rating
-
Sold
-
Pages
3
Uploaded on
25-05-2021
Written in
2020/2021

Summary of Chapters 1-5 of Asem by Jan Vermeulen - Opsomming van Hoofstukke 1-5 van Asem deur Jan Vermeulen Document Language: English and Afrikaans

Institution
Course








Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Connected book

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
1 to 5
Uploaded on
May 25, 2021
Number of pages
3
Written in
2020/2021
Type
Summary

Subjects

Content preview

ASEM - HFST 3- OPSOMMING
Barries is op die sypaadjie . Hy hoor die sirene van 'n ambulans. Sy neus bloei. Hy
is naar.
Toe hy sy bewussyn herwin, is hy in die hospitaal.
Hy is op 'n binneaarse drup.
Hy sukkel om te onthou wat gebeur het.
Sy ma is by hom.
Sy ma vertel hom dat hulle 'n polisieman omgery het. Hy is bewusteloos en in die
intensiewe eenheid. Omtrent elke been In sy lyf is gebreek.
Barries gooi op.
Dit is Maandag - hy moes Afrikaanse eksamen skryf. Sy ma het gereël dat die skool
sy jaarpunt sal gebruik.
Barries is eintlik in die hospitaal want hy het 'n oordosis dwelms ingekry - sy
gestel is vergiftig.
Sy ma hou 'n spieël voor hom sodat hy kan sien hoe hy lyk : hy lyk soos 'n vreemde,
stokou bleekgesig man, met donker kringe om sy oë.
Hy wil nog kla oor 'n polisieman wat hom aangerand het, maar sy ma sệ dat sy genoeg
gehad het.
Dan kom die polisie om Barries te ondervra. Hulle is van Narkotika: 'n groot
swartman in 'n pak klere (Kaptein Mfeka) en 'n jong wit, vrou in polisie-uniform
(Sersant Schreuder).
Hulle wil hom arresteer vir die onwettige besit van dwelms.
Daar is ook 'n klag van aanranding van 'n man by Gold Miners Delight Club.
Daar is ook 'n klag van saakbeskadiging vir die stukkend skop van 'n toiletdeur by
die Rainbow Delight Klub.
Die sersant merk op dat Barries sleg lyk. Kaptein sệ dat hy in die selle beter kan
word.
Die kaptein sal hom 'n kans gee as hy hulle wys waar hy die dwelms gekoop het en as
hy teen Theo de Kock sal getuig, soos Lizette Kleyn bereid is om te done.
Barries glo die kaptein nie. Sy ma smeek dat hy moet getuig.
Die kaptein sệ dat Barries te bedwelmd was om te kan getuig - hy moet opgesluit
word.
Die kaptein sal dit oorweeg om die klagtes terug te trek, maar dan moet Barries vir
6 weke na sy pa in die Oos-Kaap gaan.
Kaptein Mfeka stel hom voor 'n laaste keuse: hy moet wys waar hy die dwelms gekry
het en hy bly by sy pa tot hy skoon is of hy word opgesluit.
Volgens Kaptein Mfeka het die jongmense van vandag nie meer respek vir hulself of
ander nie.
Die volgende middag sal Kaptein Mfeka terugkom. Dan wil hy weet wat Barries besluit
het.

ASEM - HFST 4- OPSOMMING
Barries is ontsteld. Hy wil nie aanvaar dat sy ma sal toelaat dat hy so lank na sy
pa gaan nie.
Barries glo nie dat die polisie hom sal opsluit nie, aangesien hy meerderjarig is.
Barries glo dat Floris en Theo se pa hom sal verdedig.
Die ma se prokureur en die Kinderwelsyn het ´n ooreenkoms met Oom Charles (Floris
en Theo se pa) en die Kinderhof gemaak dat Barries vir ten minste 6 weke na sy pa
sal gaan vir rehabilitasie.
Barries is so gefrustreerd dat hy die ketel uit sy ma se hande slaan.
Hy eis sy selfoon. Soos 'n bedorwe kind, skree hy op sy ma dat hy dit met sy eie
geld gekoop het. Sy ma weier om dit vir hom te gee.
Hy gryp die Mercedes se sleutel sonder sy ma se toestemming, want hy wil na sy
vriende toe gaan.
Hy kom by die De Kocks se dubbelverdiepinghuis aan. Floris deel hom mee dat sy pa
hom wat Barries is, nie daar soek nie.
Floris sệ dat hulle teen Barries moet getuig as daar 'n hofsaak is. Hulle moet
getuig dat Barries 'n slegte invloed is. Hulle sal sệ dat hulle Barries net wou
help, aangesien hy uit 'n verkeerde soort huis kom. Hy is sonder 'n pa, wat hom as
$12.56
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
thabonyoni2

Get to know the seller

Seller avatar
thabonyoni2
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
0
Member since
4 year
Number of followers
0
Documents
0
Last sold
-

0.0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions