Bevel: die skrywer se dat mense, veral tieners, moet opstaan en gesien word as hulle al
ooit sleg oor hulself voel.
Gespot/Geterg Teased
Werklik Really
Verwerp Rejected
Aanvaarbaar Acceptable
Bou
• Vrye vers.
• Geen vaste rymskema nie.
• Twee strofes: een met vyftien reels en een met een reel.
• Laaste reel is alleen om uit te staan.
Boodskap
• Almal voel sleg oor hulself op een of ander stadium, jy is nie alleen nie.
• Ons moet vir onsself opstaan.
1. Staan op! As jy al ooit alleen was.
As jy eensaam is, staan op om gesien te word.
2. Staan op! As jy al ooit gespot is omdat jy gese het
As jy verneder was want…
3. hoe jy werklik voel.
…jy het gesê hoe jy eerlik was.
4. Staan op! As jy al ooit daaraan gedink het dat As jy minderwaardig voel
dat niemand van wie jy
5. niemand van jou sal hou as hulle jou werklik ken nie. regtig is hou nie.
6. Staan op! As jy al ooit verwerp gevoel het omdat
As jy geen selfversekerheid het (selfbewus voel) oor…
7. jy te vet / te maer / te lelik / te … was.
…jou fisiese voorkoms.
Elips: daar meer dinge is wat die leser kan voltooi.
8. Staan op! As jy al ooit daaraan gedink het om
9. “iets aan jouself te doen”.
Selfmoord pleeg.
10. Staan op! As jy dink daar is net donker in die toekoms.
As jy depressief is.