Astroloog- iemand wat bestudeer sterre.
Koker Tube
Pyl Arrow
Wilgerboog Willow bow
Saai Plant
Bou
• Vrye vers.
• Gebruik hoofletters en leestekens. (breek reels van vrye vers)
• Binnerym: rym van lettergepe in reels.
Tema
• ’n Metafoor vir wense of gebede wat uitgestuur word.
• Man op die maan = metafoor vir die Here (Hy sal wense waar maak).
Boodksap
Sy wil haar gedagtes met iemand deel en maak ’n poging om te kommunikeer.
1. Ek skryf ‘n brief aan die man op die maan—
Hy is ’n metafoor (bestaan nie). Aandagstreep beklemtoon dat sy gehoor wil word.
2. bladsye en bladsye vol.
Sy skryf baie want sy het baie gedagtes.
3. Ek rol dit in ‘ koker op.
4. bind dit aan ’n pyl
5. en skiet dit met ’n wilgerboog
6. dat dit hoog die lug inseil.
7. Ek sien hoe dit deur die sterre trek
8. en om die maan gaan draai.
9. en al verder deur die donker lug
Haar gedagtes trek deur die onbekende.
10. ’n duisend briewe saai.
Haar briewe word geplant om deur ander te lees word. Hiperbool.
*Reels 3-10 is figuurlik aksies*