Iemand wat aandele in ’n maatskappy besit.
Aandeelhouer Share holder
Rente Interest
Beskou/evaluasie Rates
Inflasie Inflation
Resessie Recession
Beurs Stock exchange
Bele Invest
Spiere Muscles
Bates Assets
Bloedruk Blood pressure
Opwaarts Upwards
Risiko’s Risks
Matig Average
Stewige lopies Good runs
Koring Wheat
Sonneblom Sunflowers
Bou
• Vrye vers
• Twee strofes
• Strofe een: hoofletters en leestekens
• Strofe twee: geen hoofletters en leestekens, gemengde taal
Boodskap
• Baie tieners weet nie wat hulle wil in die lewe doen nie.
• Hulle gee nie om vir hulle se toekoms nie.
• Tieners wil nie altyd in hulle se ouers se voetspore volg nie.
1. En die jongeheer?
’n Ou persoon vra of die seun die pa se besigheid gaan oorneem.
2. Gaan hy ook eendag in sy pa se voetspore volg?
Tradisionele volg ‘n seun sy pa se voorbeeld.
Strofe: Ons weet dat ’n ou persoon praat, want hy gebruik outydse taal en die korrekte
leestekens.