Die gedig gee al die redes waarom die seun so emosioneel is (puberteit).
Misliklank Disgusting
Dons Hairs
Bleek Pale
Kruip Hide
Kuif Fringe
Ononderhandelbaar Non-negotiable
Bou
• Drie strofes. (laaste strofe is een reel)
• Geen vaste rymskema.
Tema
• ’n Tienerseun wat sy puberteit bereik en daarom is hy selfbewus van sy voorkoms.
• Puberteit = veranderinge in gesigshare, aknee, vinnige groei, stem wat verander.
1. My profiel
Die buitelyn van ’n gesig.
2. is ’n spieelskrikker,
Neologisme (van voelverskriker): na sy mening, is sy voorkoms onaantreklik.
3. my vel is ’n dermatoloog se droom,
Ironies: Vir die dermatoloog, is die tienerseun se slegte vel ’n goeie ding (’n werks
geleentheid) want hy sal baie geld daarvan maak. Maar vir die tienerseun, is sy vel ’n
nagmerrie want hy voel lelik.
4. my arms en bene misliklank in die pad,
Hy is besig om to groei, daarom voel sy ledemate te lank en lomp. Sy ligaamstaal dui
ongemak met homself aan.
5. my bolip se dons bleek.
Sy gesigshare (snor) is yl en wit.
6. Tussen meisies: die groot krater.
Hy maak ’n gek van homself voor meisies want hy voel vreemd tussen hulle. Daar is ’n
groot spasie tussen hom en die meisies. Krater kan ook = sy slegte vel.
Strofe: sy voorkoms maak hom selfbewus.