100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Lewenswetenskappe Gr. 10 Opsommings - Ondersteuningstelsel in diere

Rating
5.0
(1)
Sold
7
Pages
13
Uploaded on
27-04-2021
Written in
2020/2021

In lyn met KABV/CAPS dokument. (Hulpbronne geraadpleeg: LW 3-in-1, X-kit Presteer en Ace it) Omvattende dokument wat die soorte skelette en die menslike skelet bespreek.

Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
April 27, 2021
File latest updated on
June 21, 2021
Number of pages
13
Written in
2020/2021
Type
Summary

Subjects

Content preview

LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 10: OPSOMMINGS ©


ONDERWERP 5:
ONDERSTEUNINGSTELSEL IN
DIERE:
Soorte skelette:
1. Hidrostatiese skelet Hidro = water
2. Endoskelet
3. Eksoskelet Endo = binne
Ekso = buite

1. Hidrostatiese skelet
 Bestaan uit ‘n vloeistofgevulde ruimte, wat deur spiere omring word.
 Kom voor by ongewerwelde diere (invertebrate) met sagte liggame (jellievisse, see-anemone,
erdwurms, platwurms en rondewurms).

Voordele Nadele

Diere benodig nie ondersteuningsweefsel nie – Kan nie vining voortbeweeg nie (loop, hardloop).
leef in water, wat ondersteuning aan hul liggame
bied.
Kom slegs voor in diere wat in akwatiese of klam
omgewings voorkom.

Beperk die grootte van die dier.

Bied nie beskerming aan die dier nie.




1

, LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 10: OPSOMMINGS ©
2. Eksoskelet
 Uitwendige skelet, wat aan die buitekant van die dier se liggaam voorkom.
 Word by ongewerwelde diere (invertebrate) aangetref (geleedpotiges)

Voordele Nadele

Ondersteun en beskerm onderliggende weefsels Beperk die grootte van die dier – voortbeweging
en organe teen beserings. word beperk hoe groter en swaarder die dier)

Bied aanhegtingsplek vir spiere aan die binnekant Beperk groei – chitien kan nie rek/uitsit nie – dier
van die skelet – maak vinnige beweging moontlik. moet tydens groeiperiodes sy eksoskelet afwerp.

Waar eksoskelet dun en buigbaar is, kom gewrigte Ondeurdringbaar vir gasse en spesiale
voor wat beweging moontlik maak. asemhalingsorgane met openinge na buite word
benodig.
Voorkom dat dier se liggaam te veel vog verloor
en uitdroog.



3. Endoskelet
 Inwendige skelet – aan binnekant van dier se liggaam.
 Bestaan hoofsaaklik uit been en kraakbeen en word by werweldiere (vertebrate) aangetref.

Voordele Nadele

Been en weefsel groei saam met die organisme. Meer kwesbaar vir uitdroging, hitte en koue.

Beskerm belangrike organe.

Verskaf strukturele steun en gee vorm aan die
liggaam.

Verskaf aanhegtingsplek vir spiere wat beweging
moontlik maak.

Gewrigte tussen bene maak liggaam buigbaar wat
beweging moontlik maak.




2
$3.39
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached


Also available in package deal

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
4 year ago

5.0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
melissavanwyk Department of Education
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
184
Member since
4 year
Number of followers
98
Documents
20
Last sold
1 month ago

4.5

32 reviews

5
21
4
7
3
3
2
0
1
1

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions