Bewys na sekere fantasieë wat kinders het. Kan ook beteken dat die spreker se religieuse
geloof niet sterk is nie.
Kabouter Dwarf
Kersvader Santa Clause
Slee Sleigh
Tandemuis Tooth mouse (tooth fairy)
Paddaprinse Frog princes
Melkskommelweg Milk(shake) Way (neologism)
Drake Dragons
Lugkastele Air castles
Stoei Wrestle
Bid Pray
Bou
• Strofe 1,2 en 4: kwatryne met rymskema abcb.
• Strofe 3: tersiene met geen rymskema.
Tema
Die progressie van ’n kind van fantasieë tot realisme tot religie.
1. die kabouter is uit my tuin gesteel
Die kinderlike, magiese geloof van ’n klein lewende mensagtige figuurtjie in die tuin, is van
haar weggeneem.
2. en kersvader kom nooit meer op sy slee
Die goedige vet oom in rooi klere wat geskenke gebring kom nie terug na haar toe nie,
want hy bestaan nie.
3. die tandemuis was net my ma
Die muis wat geld vir haar melktande gebring het en dit onder die kussing gesit het, was
eintlik net haar ma.
4. en paddaprinse is amfibieë
Hierdie romantiese figure bestaan nie, hulle is net amfibieë wat in vleie woon.
5. Armstrong was die man op die maan
As ’n kind, het sy gedink dat daar ’n man was wat op die maan bly, maar dit was toe net
Neil Armstrong wat die eerste man was waarop die maan geland het.