Antwoorde
Barrett se denkvlakke word met B na die punte aangedui.
Voorspel
1. Dis ’n manlike persoon wat die video geniet, agteroor lê in die stoel en koffie drink. (3)B1
2. Gesin. Dit lyk soos ’n gesin wat by hulle swembad ontspan, braai en ’n video maak. (2)B3
3. Albei. (1)B5
4. Hy geniet dit, want hy glimlag. (2)B3
Hoofstuk 1: Geel en gelukkig
1. moedeloos (1)B3
2. min en goedkoop (2)B3
3. B. Sy is aangeklam en luister ontspanne na haar musiek. (1)B3
4. slaap (1)B1
5. verantwoordelikheid (1)B3
6. Die vorige aand se halwe blik gebakte bone staan nog daar.
Daar is min kos in die yskas. Daar is min kleure gare.
7. Norah Jones
spot (2)B1
8. Lien
Uit Lien se oogpunt of perspektief
Derdepersoonsverteller (3)B3
[Raampie om Norah–stuk tot na links]
NORAH JONES:
Sy is in 1979 as Geetali Shankar gebore, na ’n kortstondige verhouding tussen ’n Amerikaanse
produksievervaardiger, Sue Jones, en Ravi Shankar, die meesterlike Bengaalse sitarspeler. Geetali het by
haar ma in Texas grootgeword en op 16 haar naam na Norah Jones verander.
As kind het sy vir 10 jaar nie kontak met haar pa gehad nie en die verhouding met haar pa het eintlik
eers op 18 begin. Sy het na Delhi, Indië gereis om tyd saam met haar pa, sy familie en ook haar
bekende halfsuster, Anoushka Shankar, ook ’n sitarspeler, te spandeer. Ravi Shankar is in 2012 op 92
oorlede.
Norah is ’n sangeres, liedjieskrywer, musikant en aktrise. Sy sing en bespeel die klavier, kitaar en
baskitaar. Sy beskou haarself as spiritueel. Sy gradueer in jazz-klavierspel en sang. Haar eerste
soloalbum, “Come away with me” was ’n wegholsukses met vyf Grammy-toekennings. Haar filmdebuut
was in “My Blueberry Nights”. Haar genres wissel van jazz, soul, blues, folk, country en pop tot
kontemporêr. Na nege Grammy-toekennings is sy deur Billboard as die top jazz-kunstenaar van die
dekade 2000 tot 2009 aangewys.
Soos die verhaal ontvou, raak opvallende ooreenkomste tussen Lien en Norah duidelik. Die
ooreenkomste behoort algaande, soos dit by Lien duidelik word, uitgewys te word. Ten slotte word
teruggekom hierna.
1
, Fisies: donker hare (In die fliek is Lien blond.)
Sterk wil
Neem verantwoordelikheid vir eie lewe
Relatief bevoorregte agtergrond (eers, by Lien)
Afwesige pa
Versoening met pa
Toneelspelbelangstelling
http://www.biography.com/people/norah-jones-9542593
http://www.aceshowbiz.com/celebrity/norah_jones/biography_3.html
http://www.notablebiographies.com/news/Ge-La/Jones-Norah.html
https://en.wikipedia.org/wiki/Norah_Jones
http://www.rollingstone.com/music/news/norah-jones-on-her-father-ravi-shankar-20121212
Hoofstuk 2: Jou standaard-skoolnommertjie
1. Tant Malie se manier van praat irriteer haar klaar. (1)B1
2. Tannie Bets 1)B1
3. die moontlike fooitjies (1)B1
4. Waar of onwaar?
4.1 Waar
4.2 Waar
4.3 Waar
4.4 Waar
4.5 Waar
(5)B1
5. klere
klasse
reëls/voorskrifte (3)B1
“Warning to children” ……. wonders ........... dink
6. amper 16 (1)B1
7. prokureur
sakkiepakker
weg (3)B1
8. Karakters:
Miemie Spies
− klein en maer
− vaal
− dik bril
− yl haartjies
− neem onverwags leiding
− kan organiseer en werk uitdeel
− uitgesproke (enige 3) (3)B1
Sally Swanepoel
− bruingebrande bene
2
, Lien se Lankstaanskoene: antwoorde
− koperrooihare
− trek kort skoolrokkie op
− sonbril en los hare op skoolgrond
− swaai heupe
− oorbewus van kwylende seuns
− selftevrede oor haar life skills
− seuns skinder oor haar
− lewer geen bydrae in groep/stel nie belang in werk
− plat sêgoed
− volgens Lien: rook, terterig (enige 4) (4)B1
Hein Venter
− harde baard
− baie fris
− prominente neus
− blonde krulhare, effens kroeserig
− lyk ouer as ander seuns
− man van min woorde/stil in groep
− slim meisies sê hy is dom
− Lien kan nog nie besluit hoe hy is nie (enige 3) (3)B1
9.1 Hulle moet saam ’n taak doen. (1)B1
9.2 vind (1)B3
9.3 interteks (1)B3
Hoofstuk 3: ’n Kakofonie van klanke
1. Haar ma is aangeklam.
Die musiek is te hard. (2)B1
2. C. omdat haar ma na ’n Russiese komponis luister. (1)B1
3. haar alkoholgebruik. (1)B3
4. Waar (1)B3
5. Ou mense/die ouetehuis (1)B1
6. tuis
vriendelik en geduldig (3)B1
7. as meneer en mevrou (2)B1
8. C. die ander kelnerinne is onhoflik (1)B1
9. C. Sy het korting vir niepensionarisse gegee (1)B3
10. Sy bring vir hulle kos. (1)B1
11. betaal
gedoen (2)B1
12. Mozart (1)B1
3