, Tegnologie Kwartaal 1
Strukture
*Raamstruktutre is n baie algemene en gewilde struktuursoort .
*Baie raamstrukture word nie deur n dop bedek nie .
*Kragtoringss , watertorings en skagtorings is voorbeelde van hierdie soort
raamstrukture .
*Die koste van die struktuur word laag gehou omdat net die dele wat
werklik nodig is ingesluit word .
Eenheid 1
Raamstrukture bl 2
Raamstrukture:
*Raamstrukture is strukture met n raam of geraamte Bv.
• Kragtorings
• Huise
• Spinnerake
• Die Menslike liggaam
• Windmeule
→Hierdie raam kan met met n vel of membraam bedek of oop wees.
Sleutel:
Komponente : dele
Page 2 of 7