Doen dit net! Wiskunde Graad 11
Hierdie twee “Graad 11 – Doen dit net!”-opsommings is jou Graad 11 Wiskunde turbo-pack: Vraestel 1 + Vraestel 2 se belangrikste work, formules en “stap-vir-stap” metodes alles netjies bymekaar sodat jy vinnig kan hersien en sommer dadelik kan oefen - perfek vir daai laaste push voor die toets of eksamen.