Die Boer-in-Beheer Pakket™: Graad 12 Landbouvakkebondel
Drie vakke. Een epiese pakket. Alles wat 'n Noted®-leerling nodig het om die jaar te oes! Van boerderywetenskap tot bestuursvernuf en tegnologiese vaardighede – hierdie kleurvolle kombinasie dek alles wat Graad 12’s (en hul onderwysers) nodig het om Landbouwetenskappe, Landboubestuurspraktyke en Landboutegnologie baas te raak.