FISIKA GRAAD 11
My fisika-notas is goed gestruktureer en dek alles wat jy vir Graad 11 Fisika moet weet. Ek het die konsepte deeglik verduidelik, wat dit maklik maak om die stof te verstaan en toe te pas. Hierdie notas sal ’n groot verskil maak wanneer jy begin studeer – as jy dit deurgaan en deeglik voorberei, sal jy jou eksamens met selfvertroue aanpak. Ek het a