Graad 11 RTT - Prakties & Teorie
Visuele PowerPoint dokument wat die hele jaar se werk dek - geskik vir klaskamer gebruik (onderwysers) en visuele leerders wat sukkel om uit 'n boek te leer. Teorie is in Afrikaans en die prakties is in Engels. Die dokumente is als in pdf vorm, maar die link om die PowerPoints te kry is in die dokument.