Study Unit 1
What is pasteurisation? (2) Wat is pasteurisasie? (2)
In table form, discuss the differences between In tabel formaat, bespreek vir verskille tussen
the three Domains. (9-15) die drie Domeine van lewe. (9-15)
Why are micro-organisms important? (3) Hoekom is mikro-organismes belangrik? (3)
Describe the role of RNA and the ribozyme Beskryf die rol van RNA en die ribosiem in
early cells and compare it with RNA in modern vroeë selle en vergelyk dit met RNA in moderne
cells (10) selle. (10)
Outline Koch’s postulates. What would be an Beskryf Koch se postulate. Wat sal ‘n
exception to the postulates? (6) uitsondering wees op die postulate? (6)
Name 4 acellular entities. (4) Noem 4 asellulêre entiteite. (4)
How did the methods to study micro-organisms Hoe het die metodes om mikro-organismes te
change, particularly in the last half of the 20th bestudeer verander, veral in die laaste helfte
century? What was the results of these van die 20ste eeu? Wat was die gevolg van
technological advances? (5) hierdie tegnologiese vorderinge? (5)
Describe the contribute of _____ to the field of Beskryf die bydrae van ____ tot die veld van
microbiology. (3-5) mikrobiologie. (3-5)
Study Unit 2
Name and briefly describe the four types of Noem en beskryf die vier tipes transport
transport mechanisms found in cells. (8-12) meganismes van selle kortliks. (8-12)
Name the 5 morphologies of bacterial cells. (5) Noem die 5 morfologieë van bakteriese selle.
(5)
Name 5 arrangements of bacterial cells. (5) Noem 5 rangskikkings van bakteriese selle. (5)
Critically compare group translocation and Vergelyk groeptranslokasie en aktiewe
active transport. (10) transport krities. (10)
Give a critical comparison of the cytoplasmic Gee ‘n kritiese vergelyking van die
membrane of Eukarya and Bacteria. (6) sitoplasmiese membraan van Eukarya en
Bacteria. (6)
Compare two of the transport processes where Vergelyk twee van die transport prosesse waar
energy inputs from the cell in required. (6-10) energie insette van die sel nodig is. (6-10)