Asem
Waarmee? – with what?
Characters
Barries Barnard (17 jaar oud)
Vera (ma)
Paul (pa)
Lizette
Theo (18 jaar oud)
Floris
Oom Charles (Theo en Floris se pa)
Stef (Paul se vriend)
Olga
Butcher
Kaptein Mfeka bynaam vir Barries is ‘Baba’
Sers Schreuder
Nelson – die papegaai.
Hoofstuk 1
Dit is Barries se verjaarsdag.
Barries woon in Houghton in ‘n woonstel in Johannesburg.
Barriers hou van dwelms (drugs).
Slowboat – dagga, ecstasy, tabak.
Barriers en Lizette in ‘n verhouding.
Barriers wil sy pa rottegif (rat poison) gee.
Barriers en sy pa het ‘n slegte verhouding.
Sy Pa is ‘n ‘monster’ – hy slaan hom met ‘n gordelgesp (5 jaar oud was.)
Sy pa het Barries mishandel.
Vera Barries se Ma het ‘n selfoonhouer met die roosmotief.
sy is bekommerd oor Barries se dwelmmisbruik.
Sy het vir hom ‘n Gibson-kitaar gekoop.
Dink sy maat is ‘n slegte invloed op Barries.
Die ma het ‘n interdik teen die pa gekry – dit sê Paul kan nie Barries mishandel
nie.
Barriers koop daggakoppies by ‘n kosstalletjie.
Theo se Opel Kadett.
Slowboat – made of dagga en tobacco en Ectasy.
Hooftsuk 2
Die klub se naam is Gold Miners Delight Club
Barriers is hoog op dagga en ecstasy.
Theo en Floris praat met twee meisies wat slette, laerklas. (Lizette beskrywing)
Barries het ‘n man op die kop geslaan want die man het Lizette se boude gevat.
Jumbo Kruger, die uitsmyter (bouncer) het Barries omgeslaan.
Hulle gaan na Butcher die dwelmhandelaar – gevaarlik want hy het ‘n haelgeweer
onder sy toonbank.
, Butcher het ‘n straathoekwinkeltjie.
Hulle gaan na Rainbow Delight (agterstraat Klub).
Barriers koop Durban Poison dagga asook ‘n rolmasjientjie en rolpapier.
Hulle het iemand omgery. Daar is bloed op die versplinterde (shattered) ingeduikte
(dented) voorruit (windscreen) van die Kadett.
Barriers verloor sy bewussyn (conscious) toe die polisie het hom teen die kop
geslaan.
Hoofstuk 3 – In die hospitaal
Hulle het ‘n polisieman omgery.
Hy is bewusteloos en in die intensiewe sorgeenheid.
Barriers is in die hospitaal omdat hy ‘n oordosis dwelms ingekry.
Barriers lyk soos ‘n vreemd, bleek en stokoud. Hy lippe is geswel want Jumbo en die
polisie het hom geslaan.
Kaptein Mfeka grootgeword in die Oos Kaap grootgeword. Mfeka se seun was ook a
dwlemverslaafde, hy het iemand doodgeslaan en is nou in die tronk.
Kapt Mfeka wil nie hê dat Barries dieselfde paadjie loop nie.
Kaptein Mfeka en Sers Schreuder will hom hegtenis (arrest) for 3 things:
Ontwettige besit van dwelms – dwelmbesit.
Aanranding (assault) van ‘n man by die klub - aanranding.
Klag van saakbeskadiging (damage property) – saakbeskadiging by Rainbow Delight
omdat hy die toiletdeur afegeskop het.
Die kaptein sal Barries ‘n kans gee as hy hulle wys waar hy die dwelms gekoop het.
Theo, Lizette en Floris sal getuig (testify) teen Barries.
Barries moet 6 weke na sy pa in die Oos-Kaap moet gaan om skoon te wees.
As Barries nie die 2 dinge (go to father and show where he bought the drugs) doen
nie sal hy opgesluit (locked up) word.
Hoofstuk 4 – Barries se vriende draai teem hom
Barries glo nie dat die polisie sal hom opsluit nie want hy minderjarig is.
Barries glo dat Theo en Floris se pa hom sal verdedig (defend.)
Barries sal vir ten minste 6 weke na sy pa sal gaan vir rehabilitasie.
Barries so gefrustreerd dat hy die ketel uit sy ma se hande slaan.
Barries eis (demands) sy selfoon maar sy ma weier.
Hy gryp die Mercedes se sleutels sonder sy ma se toestemming.
Hulle moet getuig dat Barries ‘n slegte invloed is. Hulle sal sê dat (3):
Barries uit ‘n verkeerde soorte huis kom.
Sonder ‘n pa.
Sy pa het hom vroeër as kind geslaan.
Barries het die dwelms verskaf.
Barries is ‘n slegte invloed.
Barries is ‘n ‘junkie’.
Theo is in groter moeilikheid as Barries want Theo het die verkeersman omgery het.
Theo moet sê hy kan niks onthou nie as gevolg van die dwelms wat Barries verskaf
het.
As Barries weg is ‘rehab’ toe, sal hy nie kan getuig nie end die hof (court) sal nie ‘n
‘junkie’ gloe nie.
, Hulle na ‘n sielkundige toe gaan (Floris, Theo)
Barries is die dwelms verskaffer.
Lizette se ma weier om hom in die huis uit te laat sy sê hy is ‘n woonstelrot.
Lizette en die ander 2 meisies sal dit bevestig (confirm.)
Barries se ma het a spannings migraine.
Barries onthou dat sy pa die brandewynbottel in die matras versteek het en dat hy
hom wat Barries is, stukkend geslaan het.
Barries soek na dagga maar vind 2 Ecstasy tablette, hy steek dit weg in ‘n bruistablet
blik.
Simpotome van dagga-onttrekking
Senuweeagtigheid/depressie.
Woede/aggressie.
Selgte drome.
Rusteloosheid.
Bewerigheid (shaky)
Bly dors (thirsty), mond droog.
Sweet met kouekoors.
Behandeling (treatment) van dagga-onttrekking
Medikasie: anti-depressante.
Gebeurlikheidsbestuur, wat beloning gebruik as aansporing om op te hou dagga
gebruik. – gets reward for not using dagga.
Sosiale ondersteuning: a sterk netwerk van familie en vriende.
Professionele behandeling.
Buitepasiënt – out of rehad patient.
Binnepasiënt – in rehab.
Hoofstuk 5 – dwlemkooppunte (drug points)
Toe Sers Schreuder en Kapt Mfeka arriveer, Barries het oogdruppels in sy oë.
Barries se mond is droog en sy oë is rooi.
Die twee konstabels ondersoek om te kyk of daar enige dwelms gevin kan word.
Die konstabels het Barries na die hospitaal neem. Die verkeersman. Hy is baie ernstig
beseer.
Die verkeersman se vrou is ‘n verpleegster by die hospitaal met ‘n baba.
Barries ontken dat hy die ongeluk veroorsaak want hy het nie bestuur nie.
Barries het die dwelms verskaf.
Barries dood kon gewees het as gevolg van die hoë vlakke dwelms in sy bloed.
Barries het ‘n kopseer (onttrekkingsimptome) – headache.
Eers het Barries gesê dat hy nie weet wie Butcher is nie maar dan erken dit en sê dat
hy ‘n gevaarlike man is.
Barries gee voor dat hy nie weet waar Butcher se winkel is nie.
Barries wys die polisie: die petroljoggie
Die verlamde skilder in die rolstoel.
Die bloemiste se stalletjie.
NIE NA DIE: kosstalletjie en verkooppunte by die skool in die Oos-Rand.
Daar is sekere voorwaardes (conditions)!!