Wat was apartheid?
1976 - 1993
In 1948 het die Nasionale Party onder D.F.
Lees Graad 12 Handboek, bl. 109 – 121. Malan aan bewind gekom en
rasseskeiding (nou apartheid genoem) het
WEERSTANDSKUNS: 'n Kunsvorm wat in ‘n amptelike beleid geword.
die middel-1970's in Suid-Afrika ontstaan
het ná die Soweto-opstand wat gefokus
het op die weerstand van apartheid en
die viering van Afrika se krag en eenheid.
KUNS AS SOSIALE PROTES
Kuns is 'n kragtige middel om
onregverdige politieke stelsels te
kritiseer. Kuns het die belangrike funksie
as sosiale protes
• om mense bewus te maak van die Baie wette is in plek gesit om die beleid
ongeregtighede in die samelewing. van afsonderlike ontwikkeling van die
rasse af te dwing, soos die Wet op die
HISTORIESE KONTEKS: Verbod op Gemengde huwelike,
Groepsgebiedewet, Bantoe-onderwyswet,
(SA voor 1976)
ens. Swart mense moes ten alle tye
'n identiteitsdokument (dompas) by hulle
Die meeste Suid-
dra.
Afrikaanse kuns
voor 1976 was nie-
polities en het
hoofsaaklik uit wit
kunstenaars se
werk bestaan.
Kunstenaars het
landskappe,
stillewes,
figuurstudies en
abstrakte werke Dit het gelei tot politieke onstabiliteit,
geskilder en protes en...
gebeeldhou hoofsaaklik volgens Europese
neigings. Teen 1960 was daar sterk teenkantings-
veldtogte teen paswette. Dit het gelei tot
die Sharpeville bloedbad, 21 Maart 1960,
,waar die mense van die Sharpeville Die ANC en PAC is ná die Sharpeville-
Township (in Vereeniging) die strate voorval deur die Suid-Afrikaanse regering
ingevaar het in 'n protes teen die verbied. Die internasionale gemeenskap
paswette - 69 is dood en 178 is gewond het die Sharpeville-voorval veroordeel. SA
toe die polisie op 'n groep mense het baie geïsoleer geraak aangesien baie
losgebrand het wat vreedsaam teen oorsese lande SA begin boikot het. Nelson
onderdrukkende wette betoog het. Mandela het die gewapende stryd
aangeneem aangesien hy gevoel het dat
apartheid nie meer vreedsaam verslaan
kon word nie. In 1963 is hy en ander by
die Rivonia-verhoor aangekla en Mandela
is na Robbeneiland gestuur.
HISTORIESE KONTEKS:
(SA na 1976)
1970's was 'n tydperk van groot
burgerlike onrus in Suid-Afrika.
• Die 1976 Soweto opstand
• en die wrede dood van twee
heldhaftige anti-apartheidstryd-ikone:
Steve Biko (anti-apartheidsaktivis) EN
Chris Hani (sekretaris-generaal van die
SA Kommunistiese Party)
https://artsandculture.google.com/story/soweto-riots-the-day- - het 'n keerpunt in die houding
our-children-lost-faith/rgXRWni4ZpOiLA
teenoor politiek gebring.
Die slagting het wêreldwyd opslag
gemaak. Vandag onthou ons hierdie
tragiese gebeurtenis en die belangrikheid
van die reg op lewe en waardigheid op
Menseregtedag (21 Maart).
,Wat was die Soweto-opstand? Die Soweto-opstand was die begin van
sosiale verandering in Suid-Afrika.
Die Soweto-opstand was 'n massiewe
protes gelei deur skoolkinders in die Die kuns NA DIE 1976 SOWETO-
strate van Soweto. Hulle geprotesteer ONSTELLINGS word WEERSTANDSKUNS
teen die wet wat hulle afgedwing het om genoem in die weerstand daarvan teen
in Afrikaans onderrig te ontvang vanaf apartheid.
graad 7. Dit was ook 'n protes teen
Bantoe-onderwys.
Weerstandskuns het die belangrike
funksie as sosiale protes gehad om
• Die polisie het losgebrand en
onregverdige politieke stelsels te
honderde studente doodgeskiet.
kritiseer en mense bewus te maak van
• Hector Pieterson, 'n jong seun is
die ongeregtighede in die samelewing.
doodgeskiet.
• ’n Nuusfoto van Sam Nzima van
die noodlottig gewonde Pieterson
Hoe het die sosio-politieke gebeure in
wat deur ’n ander Soweto-
SA tydens apartheid die kunstenaars
inwoner gedra word terwyl sy
geraak?
suster langs hulle gehardloop het,
is oor die wêreld heen
• In die 1960's was enige kunswerk
gepubliseer.
wat die bestaande sosiale en
politieke orde bevraagteken het
gesensor wat gelei het tot die
sluiting van uitstallings en
optredes wat die kunstenaars se
vryheid van spraak beperk het.
• Die apartheidsregime het gelei tot
SA se kulturele isolasie, so
kunstenaars het in isolasie gewerk
(geen deelname aan
internasionale uitstallings nie).
• In die 70's en 80's het kunstenaars
meer bewus geword van die
konsep van menseregte.
• Kunstenaars het 'n verenigde
Die herdenking van Hector standpunt ingeneem en aktief
Pieterson se dood word as geprotesteer en bygedra tot
Jeugdag gevier, wanneer sosiale bewustheid en sosiale
Suid-Afrikaners jongmense vryheid.
vereer en aandag aan hul • Kunstenaars het hul werke begin
nood bring. gebruik om openbare politieke
, uitsprake oor die politieke
situasie in Suid-Afrika te maak.
• Uitdagende simbole is gebruik en
kunsvorme soos grafitti,
muurskilderye, t-hemde, baniere,
plakkate (wat publiek was) het
gewild geword as terme van
kulturele protes.
• Politieke boodskappe in hierdie
kunsvorme was konfronterend en
het gefokus op die realiteite van
die lewe in 'n gesegregeerde Suid-
Afrika
ECC, Troops out of the township poster,
Syskerm in swart en rooi.
Cape Youth Congress (CAYCO), 16 June:
Viva the Youth, c 1986.
Syskerm plakkaat vervaardig en gedruk
deur CAP, Kaapstad. Kunstenaar(s)
onbekend.