Afrikaans
Graad 12
1ste Addisionele Taal
Antwoorde
W Groenewald
Spesiale dank aan:
Leesstukke: Helene Breedt, Tinus Breedt,
Jéani Groenewald en Louise Potgieter
Proeflees: Alta Schumyn
© klapit uitgewers 2021 1
,Kliktongklaplekker Afrikaans Graad 12
Inhoudsopgawe
Tema 1: Lewenskennis / Lewensprobleme 3
Tema 2: Menswees / Tragedies 25
Tema 3: Verhoudinge 45
Visuele Geletterdheid 63
Skoolbus
© klapit uitgewers 2021 2
, Kliktongklaplekker Afrikaans Graad 12
Lewenskennis en -probleme
Leesbegrippe
Leesstuk 1: ‘N TYDSKRIFARTIKEL
ANTWOORDE
1. Sekere mense gaan gestraf word.
Voltooi
Mense wat rommel rond gooi / strooi gaan binnekort aan die kortste end trek.
2. Wat kan moontlik met mense gebeur wat daagliks oortree?
‘n Boete van R1 500 sal aan hulle gegee word.
3. Wat is die metromunisipaliteite se grootste probleem?
A. Om sypaadjies skoon te kry.
B. Om sypaadjies en strate skoon te hou.
C. Om mense wat mors, te vang.
D. Om die water skoon te hou.
4. Noem TWEE negatiewe uitwerkings wat rommelstrooi op omgewingsgesondheid het.
Dit verstop stormwaterpype / Geld kan vir ander projekte gebruik word in plaas van om
gemors skoon te maak.
5. Waarmee word rommel onwettig gestort? Noem TWEE.
Bakkies en sleepwaentjies.
6. Watter les wil die skrywer met hierdie leesstuk leer?
Jy sal gestraf word as jy rommel rondgooi.
Leesstuk 2: ADVERTENSIE
ANTWOORDE
7. Waarom pas die prentjie so goed by Betterbond se leuse? Verduidelik in jou EIE
WOORDE.
Jy kan ‘n huis kry wat by jou omstandighede pas.
8. Kies ‘n sinsgedeelte uit Kolom B om by die diens wat gelewer word in Kolom A, te pas.
Skryf slegs die vraagnommer en die letter van die alfabet neer.
© klapit uitgewers 2021 3