Kliktongklaplekker
Afrikaans
Graad 10
1ste Addisionele Taal
Antwoorde
W Groenewald
Spesiale dank aan:
Leesstukke: Helene Breedt, Tinus Breedt,
Jéani Groenewald en Louise Potgieter
Proeflees: Alta Schumyn
© klapit uitgewers 2021 1
,Kliktongklaplekker Afrikaans Graad 10
Inhoudsopgawe
Hersiening 53
Tema 1: Note en deuntjies 3
Tema 2: Die deurmekaar generasie 15
Tema 3: Die plek waarin ek funksioneer 26
Tema 4: Slegte gewoontes / invloede 37
Skoolbus
© klapit uitgewers 2021 2
, Kliktongklaplekker Afrikaans Graad 10
Note en deuntjies
Leesbegrippe
Leesstuk 1: ‘N ARTIKEL Perfekte Parlotones
ANTWOORDE
1. Watter WOORD is ‘n aanduiding dat die Parletones as die beste gesien word?
perfekte
2. Watter WOORDE sê dat hulle musiek nie net vir ‘n paar mense bedoel is nie?
wye spektrum luisteraars.
3. Watter twee eienskappe maak van hulle gemoedelike ouens?
Hulle is altyd vriendelik en gereed vir ‘n lekker kuier.
4. Voltooi die volgende sin.
Omdat die Parletones byna nooit ‘n vals noot sing nie, is hulle musiek perfek.
5. Sê of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Motiveer deur uit die stuk aan te haal.
A. Die Parletones het mekaar by die universiteit ontmoet.
Onwaar.
Vriende van skooldae af.
B. Hulle is ‘n groep wat vinnig ‘n groot kop ontwikkel het.
Onwaar.
Kan steeds nie glo hulle is suksesvol nie.
6. Waarmee identifiseer die luisteraars hulle musiek?
Oor die lewe en sy nuanses.
7. Waarom sien hulle hulleself as individualisties? Noem TWEE feite.
Hulle boots geen groep na nie.
Hulle dra grimering en niemand sê hulle is gay nie.
8. Sonder dat enige ‘haan daarna kraai’, beteken dat
A. die hane hulle in die oggende wakker maak.
B. die hane begin kraai as hulle musiek oefen.
C. niemand ooit iets daaroor te sê het nie.
D. niemand hulle aan hulle steur nie.
© klapit uitgewers 2021 3