100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

AFK2603 Assignment 8 (DETAILED ANSWERS) 2025 - DISTINCTION GUARANTEED

Rating
4.5
(2)
Sold
7
Pages
7
Grade
A+
Uploaded on
04-10-2025
Written in
2025/2026

AFK2603 Assignment 8 (DETAILED ANSWERS) 2025 - DISTINCTION GUARANTEED - DISTINCTION GUARANTEED - DISTINCTION GUARANTEED Answers, guidelines, workings and references ,...Werkopdrag 8 Lees die$volgende teks en beantwoord die vrae wat volg. Daar word waar nodig Engelse ekwivalente vir sekere^terme gegee. Is jy bang vir narre? Dis dalk ‘n fobie! 1 Ons het almal iets wat ons skrik maak. Party van die vrese wat ons het, is egte vrese, soos die kommer oor jou finansiële)welstand of oor jou gesondheid. Dan is daar ander vrese wat realisties is maar dalk meer verwyderd is, soos die vrees dat jy deur ‘n seekoei gebyt sal word of dat ‘n haai jou gaan aanval. Dan is daar vrese wat meer irrasioneel is, soos die vrees vir narre of die vrees vir die donker. Ons noem hierdie tipe vrese fobies. 2 ‘n Fobie kan veroorsaak word deur trauma wat iemand ervaar het. Sê nou maar jy was as kind skrikgemaak deur ‘n nar by die sirkus. Dit kan tot ‘n intense en irrasionele vrees vir narre lei, wat koulrofobie*(coulrophobia) genoem word. In ander gevalle gaan dit gepaard met angstigheid. Die presiese oorsake van ‘n fobie kan soms moeilik wees om vas te stel. 3 ‘n Fobie moet irrasioneel van aard wees om te kwalifiseer as ‘n fobie. ‘n Vrees vir leeus sal byvourbeeld nie as ‘n fobie bestempel word nie, juis omdat leeus gevaar kan inhou vir ‘n mens se lewe. ‘n Vrees vir motte is ‘n fobie, omdat motte jou nie skade kan maak nie. 4 Daar is ‘n skynbaar oneindige lys van fobies: hidrofobie (vrees vir water), agorafobie (vrees vir oop ruimtes), klaustrofobie (vrees vir klein ruimtes), anthofobie (vrees vir blomme) en selfs fobofobie (vrees vir die ontstaan van vrees). Daar is wel hoop vir diegene wat aan enige fobie ly. 5 “Sielkundige behandeling is beskikbaar vir allerlei fobies,” vertel Jabulani Mntungwa, ‘n sielkundige uit Durban. “Die groot vraag natuurlik is of die persoon gereed is om die spesifieke fobie aan te spreek of nie. Die situasie gaan nie verbeter tensy jy wil hê dit moet beter word nie.” 2.1 Gee ‘n gepaste antoniem vir “bang” wat voorkom in die titel. (1) 2.2 Gee ‘n gepaste sinoniem vir “skrik” in par 1. (1) 2.3 Die woord(“finansiële” in par 1 is ‘n attributiewe^adjektief. Hoe*sou die woord^lyk as dit geskryf word as ‘n predikatiewe adjektief? Skryf ‘n sin om jou antwoord*te)illustreer. (1) 2.4 Gee ‘n voorbeeld van%‘n komplekse woord uit par 2. (1) 2.5 Vind en verbeter die spelfout (in par 3). (1) 2.6 Lees die volgende voorbeeld: Vrees vir haaie is nie ‘n fobie nie, omdat dit rasioneel is. Herskryf die sin en begin met die voegwoord. (2) 2.8 Ontleed die woord “anthofobie” in par 4 volgens die plus-metode. (2) 2.9 Dink jy die teks “Is jy bang vir narre? Dis dalk ‘n fobie!” is goed geskryf? Met jou kennis van lees en skryfvaardighede, verduidelik in ‘n kort paragraaf waarom jy dink die teks is goed of sleg geskryf. Verwys na die nodige teorie uit die leereenhede. Sluitingsdatum: Aangedui op moduleblad Unieke nommer: Aangedui op moduleblad Navrae: Me. MH le Roux Formaat: Jy moet die werkopdrag in PDF-formaat plaas en via myUnisa inhandig. Puntetoekenning: 50 punte LET ASSEBLIEF OP: Plagiaat is ʼn ernstige oortreding. Studente wat plagiaat pleeg, sal 0% ontvang. Plagiarism is a serious offence. Students that commit plagiarism will receive 0%. As jy die verkeerde werkopdrag indien, ontvang jy 0% vir hierdie werkopdrag. If you hand in the wrong assignment, you will receive 0% for this assignment. Dit is jou verantwoordelikheid om seker te maak dat die werkopdrag suksesvol deur die stelsel ontvang is. It is your responsibility to ensure that the system accepted your assignment submission. Die gebruik van Kunsmatige Intelligensie (KI) om jou opdrag te voltooi, sal beskou word as plagiaat en jy sal 0 ontvang vir die betrokke vraag of vrae, tensy anders vermeld. The use of Artificial Intelligence (AI) to complete your assignment, will be viewed as plagiarism and you will receive 0 for the question(s) done by AI, unless stated otherwise. 3.6 Skryf een van die samestellings uit par 3. neer en dui aan wat die kern en bepaler van die woord is. (2) 3.7 Skryf ’n voorbeeld van ’n attributiewe adjektief uit par. 3. neer. (1) 3.8 Skryf die sin “Rotte kan wonderlike neste bou” (par. 3) in die passief. (1) 3.9 Gee ’n sinoniem vir “baie” in par. 4. (1) 3.10 Gee ’n voorbeeld van ’n afhanklike stam uit par. 4. Gee twee ander woorde waarin hierdie afhanklike stam voorkom. (3) 3.11 Wat is die verkleinvorm van “rotte”? (1) 3.12 Verskaf ’n antoniem vir die volgende woorde uit in par. 4. 3.12.1 nooit (1) 3.12.2 skerp (1) 3.12.3 gesond (1) 3.13 Ontleed die woord “grootste” met behulp van die plusmetode (2) Vraag 4 (10) 4.1 Wanneer ons dink aan “troeteldiere”, verwys ons na ’n spesifieke kategorie van dier. Binne hierdie kategorie is daar voorbeelde van troeteldiere. Dink aan ses tot agt (6 – 8) diere wat in hierdie kategorie val. Rangskik jou voorbeelde van die prototipe tot die swakste voorbeeld van die kategorie. Skryf dan ’n paar sinne wat verduidelik waarom jy die lys so rangskik het. (5) 4.2 Bestudeer die volgende scenario: Collis : Waar’s daai ding? Wade : Watse ding praat jy van? Collis : Daai ding wat jy gebruik vir jou kar, man. Wade : Waarvan praat jy? Is hierdie ’n voorbeeld van suksesvolle kommunikasie? Gebruik ten minste twee van Grice se voorwaardes in jou antwoord. Moenie meer as 6 reëls skryf nie. (5 0 as een affiks bestaan. Ontleed hierdie 2 woorde met die plusmetode.Ge + spesialiseer = gespesialiseer3.11Wat is die kern en die bepaler van <visumaansoek> in sin [7]?Kern – soekBepaler - visumaan13.12Skryf ʼn voorbeeld van ʼn gereduseerde stam uit die paragraaf neer.BA-graad 13.13Watter sinne is almal stelsinne? Haal die sinne se nommers aan.[2] Sy het in Engels vir Sprekers van Vreemde Tale gespesialiseer.13.14Verander sin [2] van die aktiewe konstruksie na die passiewe konstruksie.Engels vir Sprekers van vreemde tale is deur haar gespesialiseer.13.15Verbeter die term <Sprekers van Vreemde Tale> sodat dit meer inklusief is. Gebruik ʼn gepaste sinoniem of detaalsprekers 23.16Wat is ʼn moontlike konnotasie van die woord <uitstappies> binne die konteks van sin [6]?stap13.17Die woord <leer> in sin [3]Beantwoord die volgende waar^of*onwaar vrae. Skryf slegs die vraagnommer en “waar” of “onwaar”, byvoorbeeld: 1.6*–^onwaar. (5) 1.1.1 Spraakklanke kan saamsmelt deur*die proses van^metathesis. 1.1.2 Die spraakklank*[z] is ‘n stemlose, alveolêre^frikatief. 1.1.3 Die$rif agter jou boonste tande staan#bekend as die alveolêre rif. 1.1.4 Die)tong is verantwoordelik vir bilabiale^klanke. 1.1.5 Wanner [vy:r] as [vi:r] uitgespreek*word, het ons te(make met^vokaalreduksie. is ʼn homoniem. Behalwe virdie betekenis in sin [3] (om te onderrig), watter ander 3 betekenisse kan onderskei word?Leer - 'n struktuur wat bestaan uit 'n reeks stawe of trappe tussen twee regoplengtes hout, metaal of tou, wat gebruik word om iets op of af te klim.Leer - 'n vouer of boks om los papiere te hou wat tipies in 'n spesifieke volgorde gerangskik is vir maklike verwysing.Leer - verkry of verwerf kennis van of vaardigheid in (iets) deur studie, ondervinding of onderrig te wordLuister^na die klanklêer*Vraag1_Eksamen_2603_2025 in die werkopdrag(vouer en transkribeer wat$jy hoor. Gebruik die Internasionale Fonetiese)Alfabet vir jou transkripsie. Vraag 3.1 Kyk na die volgende scenario: Is dit ‘n voorbeeld van suksesvolle kommunikasie? Gebruik Grice se gespreksreëls om jou antwoord te staaf. (5) Spreker 1 : Kan ek asseblief ‘n pizza met olywe kry? Spreker 2 : ‘n Pizza met sardyne? Spreker 1 : Nee, olywe, olywe, olywe. Spreker 2 : Pizza met olywe. Ek bring netnou. Vraag 3.2 Daar is fobies wat meer bekend is as ander. Vind 6 tot 8 voorbeelde van fobies en rangskik hulle van die prototipe tot die swakste voorbeeld. Jy mag hier ChatGPT of ‘n ander protokol gebruik om die fobies te vind, maar nie om jou antwoord te skryf nie. Motiveer jou antwoord in omtrent drie tot vyf lyntjies. (5) Vraag 4 (15) Daar is sekere vrese wat ons in ons lewens teëkom. Skryf ‘n essay waarin jy vertel oor hoe jy een van jou vrese oorwin het. Jou essay moet tussen 200 – 250 woorde lank wees. Jou essay gaan volgens die volgende rubriek op die volgende bladsy nagesien word. Indien jy KI gebruik as ‘n hulpmiddel by hierdie vraag, moet jy dit in jou bronnelys skryf. Indien jy KI gebruik en nie erkenning gee nie, ontvang jy nul vir hierdie afdeling van die portefeulje. Jy mag nie die KI protokol vra om jou opstel namens jou te skryf nie. If you used AI as an aid to this question, remember to put it in your references. You will receive zero for this section, should you use AI and not declare it. You’re not allowed to ask the AI protocol to write your essay for you. Werkopdrag 8 Lees die$volgende teks en beantwoord die vrae wat volg. Daar word waar nodig Engelse ekwivalente vir sekere^terme gegee. Is jy bang vir narre? Dis dalk ‘n fobie! 1 Ons het almal iets wat ons skrik maak. Party van die vrese wat ons het, is egte vrese, soos die kommer oor jou finansiële)welstand of oor jou gesondheid. Dan is daar ander vrese wat realisties is maar dalk meer verwyderd is, soos die vrees dat jy deur ‘n seekoei gebyt sal word of dat ‘n haai jou gaan aanval. Dan is daar vrese wat meer irrasioneel is, soos die vrees vir narre of die vrees vir die donker. Ons noem hierdie tipe vrese fobies. 2 ‘n Fobie kan veroorsaak word deur trauma wat iemand ervaar het. Sê nou maar jy was as kind skrikgemaak deur ‘n nar by die sirkus. Dit kan tot ‘n intense en irrasionele vrees vir narre lei, wat koulrofobie*(coulrophobia) genoem word. In ander gevalle gaan dit gepaard met angstigheid. Die presiese oorsake van ‘n fobie kan soms moeilik wees om vas te stel. 3 ‘n Fobie moet irrasioneel van aard wees om te kwalifiseer as ‘n fobie. ‘n Vrees vir leeus sal byvourbeeld nie as ‘n fobie bestempel word nie, juis omdat leeus gevaar kan inhou vir ‘n mens se lewe. ‘n Vrees vir motte is ‘n fobie, omdat motte jou nie skade kan maak nie. 4 Daar is ‘n skynbaar oneindige lys van fobies: hidrofobie (vrees vir water), agorafobie (vrees vir oop ruimtes), klaustrofobie (vrees vir klein ruimtes), anthofobie (vrees vir blomme) en selfs fobofobie (vrees vir die ontstaan van vrees). Daar is wel hoop vir diegene wat aan enige fobie ly. 5 “Sielkundige behandeling is beskikbaar vir allerlei fobies,” vertel Jabulani Mntungwa, ‘n sielkundige uit Durban. “Die groot vraag natuurlik is of die persoon gereed is om die spesifieke fobie aan te spreek of nie. Die situasie gaan nie verbeter tensy jy wil hê dit moet beter word nie.” 2.1 Gee ‘n gepaste antoniem vir “bang” wat voorkom in die titel. (1) 2.2 Gee ‘n gepaste sinoniem vir “skrik” in par 1. (1) 2.3 Die woord(“finansiële” in par 1 is ‘n attributiewe^adjektief. Hoe*sou die woord^lyk as dit geskryf word as ‘n predikatiewe adjektief? Skryf ‘n sin om jou antwoord*te)illustreer. (1) 2.4 Gee ‘n voorbeeld van%‘n komplekse woord uit par 2. (1) 2.5 Vind en verbeter die spelfout (in par 3). (1) 2.6 Lees die volgende voorbeeld: Vrees vir haaie is nie ‘n fobie nie, omdat dit rasioneel is. Herskryf die sin en begin met die voegwoord. (2) 2.8 Ontleed die woord “anthofobie” in par 4 volgens die plus-metode. (2) 2.9 Dink jy die teks “Is jy bang vir narre? Dis dalk ‘n fobie!” is goed geskryf? Met jou kennis van lees en skryfvaardighede, verduidelik in ‘n kort paragraaf waarom jy dink die teks is goed of sleg geskryf. Verwys na die nodige teorie uit die leereenhede. Sluitingsdatum: Aangedui op moduleblad Unieke nommer: Aangedui op moduleblad Navrae: Me. MH le Roux Formaat: Jy moet die werkopdrag in PDF-formaat plaas en via myUnisa inhandig. Puntetoekenning: 50 punte LET ASSEBLIEF OP: Plagiaat is ʼn ernstige oortreding. Studente wat plagiaat pleeg, sal 0% ontvang. Plagiarism is a serious offence. Students that commit plagiarism will receive 0%. As jy die verkeerde werkopdrag indien, ontvang jy 0% vir hierdie werkopdrag. If you hand in the wrong assignment, you will receive 0% for this assignment. Dit is jou verantwoordelikheid om seker te maak dat die werkopdrag suksesvol deur die stelsel ontvang is. It is your responsibility to ensure that the system accepted your assignment submission. Die gebruik van Kunsmatige Intelligensie (KI) om jou opdrag te voltooi, sal beskou word as plagiaat en jy sal 0 ontvang vir die betrokke vraag of vrae, tensy anders vermeld. The use of Artificial Intelligence (AI) to complete your assignment, will be viewed as plagiarism and you will receive 0 for the question(s) done by AI, unless stated otherwise. 3.6 Skryf een van die samestellings uit par 3. neer en dui aan wat die kern en bepaler van die woord is. (2) 3.7 Skryf ’n voorbeeld van ’n attributiewe adjektief uit par. 3. neer. (1) 3.8 Skryf die sin “Rotte kan wonderlike neste bou” (par. 3) in die passief. (1) 3.9 Gee ’n sinoniem vir “baie” in par. 4. (1) 3.10 Gee ’n voorbeeld van ’n afhanklike stam uit par. 4. Gee twee ander woorde waarin hierdie afhanklike stam voorkom. (3) 3.11 Wat is die verkleinvorm van “rotte”? (1) 3.12 Verskaf ’n antoniem vir die volgende woorde uit in par. 4. 3.12.1 nooit (1) 3.12.2 skerp (1) 3.12.3 gesond (1) 3.13 Ontleed die woord “grootste” met behulp van die plusmetode (2) Vraag 4 (10) 4.1 Wanneer ons dink aan “troeteldiere”, verwys ons na ’n spesifieke kategorie van dier. Binne hierdie kategorie is daar voorbeelde van troeteldiere. Dink aan ses tot agt (6 – 8) diere wat in hierdie kategorie val. Rangskik jou voorbeelde van die prototipe tot die swakste voorbeeld van die kategorie. Skryf dan ’n paar sinne wat verduidelik waarom jy die lys so rangskik het. (5) 4.2 Bestudeer die volgende scenario: Collis : Waar’s daai ding? Wade : Watse ding praat jy van? Collis : Daai ding wat jy gebruik vir jou kar, man. Wade : Waarvan praat jy? Is hierdie ’n voorbeeld van suksesvolle kommunikasie? Gebruik ten minste twee van Grice se voorwaardes in jou antwoord. Moenie meer as 6 reëls skryf nie. (5 0 as een affiks bestaan. Ontleed hierdie 2 woorde met die plusmetode.Ge + spesialiseer = gespesialiseer3.11Wat is die kern en die bepaler van <visumaansoek> in sin [7]?Kern – soekBepaler - visumaan13.12Skryf ʼn voorbeeld van ʼn gereduseerde stam uit die paragraaf neer.BA-graad 13.13Watter sinne is almal stelsinne? Haal die sinne se nommers aan.[2] Sy het in Engels vir Sprekers van Vreemde Tale gespesialiseer.13.14Verander sin [2] van die aktiewe konstruksie na die passiewe konstruksie.Engels vir Sprekers van vreemde tale is deur haar gespesialiseer.13.15Verbeter die term <Sprekers van Vreemde Tale> sodat dit meer inklusief is. Gebruik ʼn gepaste sinoniem of detaalsprekers 23.16Wat is ʼn moontlike konnotasie van die woord <uitstappies> binne die konteks van sin [6]?stap13.17Die woord <leer> in sin [3]Beantwoord die volgende waar^of*onwaar vrae. Skryf slegs die vraagnommer en “waar” of “onwaar”, byvoorbeeld: 1.6*–^onwaar. (5) 1.1.1 Spraakklanke kan saamsmelt deur*die proses van^metathesis. 1.1.2 Die spraakklank*[z] is ‘n stemlose, alveolêre^frikatief. 1.1.3 Die$rif agter jou boonste tande staan#bekend as die alveolêre rif. 1.1.4 Die)tong is verantwoordelik vir bilabiale^klanke. 1.1.5 Wanner [vy:r] as [vi:r] uitgespreek*word, het ons te(make met^vokaalreduksie. is ʼn homoniem. Behalwe virdie betekenis in sin [3] (om te onderrig), watter ander 3 betekenisse kan onderskei word?Leer - 'n struktuur wat bestaan uit 'n reeks stawe of trappe tussen twee regoplengtes hout, metaal of tou, wat gebruik word om iets op of af te klim.Leer - 'n vouer of boks om los papiere te hou wat tipies in 'n spesifieke volgorde gerangskik is vir maklike verwysing.Leer - verkry of verwerf kennis van of vaardigheid in (iets) deur studie, ondervinding of onderrig te wordLuister^na die klanklêer*Vraag1_Eksamen_2603_2025 in die werkopdrag(vouer en transkribeer wat$jy hoor. Gebruik die Internasionale Fonetiese)Alfabet vir jou transkripsie. Vraag 3.1 Kyk na die volgende scenario: Is dit ‘n voorbeeld van suksesvolle kommunikasie? Gebruik Grice se gespreksreëls om jou antwoord te staaf. (5) Spreker 1 : Kan ek asseblief ‘n pizza met olywe kry? Spreker 2 : ‘n Pizza met sardyne? Spreker 1 : Nee, olywe, olywe, olywe. Spreker 2 : Pizza met olywe. Ek bring netnou. Vraag 3.2 Daar is fobies wat meer bekend is as ander. Vind 6 tot 8 voorbeelde van fobies en rangskik hulle van die prototipe tot die swakste voorbeeld. Jy mag hier ChatGPT of ‘n ander protokol gebruik om die fobies te vind, maar nie om jou antwoord te skryf nie. Motiveer jou antwoord in omtrent drie tot vyf lyntjies. (5) Vraag 4 (15) Daar is sekere vrese wat ons in ons lewens teëkom. Skryf ‘n essay waarin jy vertel oor hoe jy een van jou vrese oorwin het. Jou essay moet tussen 200 – 250 woorde lank wees. Jou essay gaan volgens die volgende rubriek op die volgende bladsy nagesien word. Indien jy KI gebruik as ‘n hulpmiddel by hierdie vraag, moet jy dit in jou bronnelys skryf. Indien jy KI gebruik en nie erkenning gee nie, ontvang jy nul vir hierdie afdeling van die portefeulje. Jy mag nie die KI protokol vra om jou opstel namens jou te skryf nie. If you used AI as an aid to this question, remember to put it in your references. You will receive zero for this section, should you use AI and not declare it. You’re not allowed to ask the AI protocol to write your essay for you.

Show more Read less
Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Connected book

Written for

Institution
Course

Document information

Uploaded on
October 4, 2025
Number of pages
7
Written in
2025/2026
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Subjects

Content preview

AFK2603
Assignment 8 2025

Due Date: 21 October 2025

Detailed solutions, explanations, workings
and references.

+27 81 278 3372

, VRAAG 1

1.1.1 – Onwaar

Metathesis verwys na die omruil van klanke, nie die saamsmelting daarvan nie.

1.1.2 – Onwaar

Die klank [z] is ’n stemhebbende alveolêre frikatief, nie stemloos nie.

1.1.3 – Waar

Die rif agter die boonste tande word die alveolêre rif genoem.

1.1.4 – Onwaar

Bilabiale klanke word deur die twee lippe gevorm, nie deur die tong nie.

1.1.5 – Waar

Wanneer [vy:r] as [vi:r] uitgespreek word, is dit ’n voorbeeld van vokaalreduksie.




1.2.

Is jy bang vir die donker, Griettie?




VRAAG 2

2.1
Antoniem vir bang: dapper.




2.2
Sinoniem vir skrik: vrees of angs.




Varsity Cube 2025 +27 81 278 3372

Reviews from verified buyers

Showing all 2 reviews
1 month ago

1 month ago

4.5

2 reviews

5
1
4
1
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
VarsityC AAA School of Advertising
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
28681
Member since
8 year
Number of followers
13258
Documents
3117
Last sold
5 days ago

4.1

2819 reviews

5
1490
4
581
3
392
2
117
1
239

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions