Summaries after sample
,Wat maak ‘n kontrak wettig? Dienskontrak
• Kontraktuele bevoegdheid vereis dat die persoon wettiglik • Ooreenkoms tussen 'n werknemer en 'n werkgewer waar die
meerderjarig en van gesonde verstand is. werkgewer belowe om die werknemer te betaal vir spesifieke
• Kontrakte moet redelik en verstaanbaar wees. werk wat hulle belowe om te doen.
• Partye moet ooreenkom oor regte en verantwoordelikhede. • Sluit in – naam, adres, posisie van werknemer, take, vergoeding,
• Kontrakte moet nie om onwettige redes gesluit of op verlof, kennisgewingstydperk en enige ander kwessies.
mense afgedwing word nie.
• Kontrakte moet fisies moontlik wees. •
• Sommige mondelinge ooreenkomste kan deur die wet
afgedwing word.
• Die meeste kontrakte moet skriftelik wees om as wettig
Versekeringskontrak
beskou te word. • Ooreenkoms tussen die besigheid (versekerde) en
O4: 'n versekeringsmaatskappy (versekeraar).
Sample
•
•
Kontrakbreuk
Foute in die kontrak - verkeerde datums en spelfoute.
Kontrakte •
•
Lewens-/langtermynversekering - verseker die
finansiële verlies van belangrike sakelui.
Korttermynversekering - dek verlies van bates as
gevolg van ongelukke, skade of misdaad.
• Gedwonge ondertekening sonder ooreenkoms oor
Summaries after sample
voorwaardes. • .
• Onsekerheid oor vereistes en -verantwoordelikhede.
• Fisies onmoontlike vereistes en verantwoordelikhede. •
Huurooreenkoms
• Lieg of die weerhouding van belangrike inligting.
• 'n Kontrak waar een besigheid (verhuurder) goedere
• aan 'n ander (huurder) verhuur.
• Die huurder betaal die verhuurder 'n spesifieke bedrag
in maandelikse paaiemente.
•
Huurooreenkoms Huurkoopooreenkoms
• Opgestel wanneer 'n besigheid (huurder) nie sy eie • 'n Besigheid (verkoper) verkoop goedere aan 'n
grond/gebou kan bekostig nie en 'n perseel van ander (koper) en laat hulle toe om die goedere
iemand anders (eienaar) moet huur. onmiddellik te neem en later te betaal.
• •
GR10 BS K3-O4 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
,Sample
Summaries after sample