Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 41 pages
Summary

Summary Gr 12 Lewenswetenskappe Rekord Vraestel 2 2025 Opgesom Deur Juffrou Ansie

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 41 pages

INHOUD Meervoudige keuse vrae DNS GENETIKA EN OORERWING MEIOSIS Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel. SACAI SEP 2019 – 2021, EC/SEPTEMBER 2023 & NSS LEWENSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) 10832/2024

Content preview

1




Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel. SACAI SEP
2019 – 2021, EC/SEPTEMBER 2023 & NSS LEWENSWETENSKAPPE
(VRAESTEL 2) 10832/2024. Hierdie is slegs voorgestelde antwoorde uit die
memorandums. Sommige inligting word herhaal, ek wil jou die verskillende maniere wys
waarop dieselfde inligting gevra word.
Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord.

LET WEL: Jy moet kwartaal 2 se notas met hierdie notas leer. As jy nie kwartaal 2 se notas
gekoop het nie, of vir meer Juffrou Ansie-produkte kontak .

Juffrou Ansie
Sterkte.


INHOUD

DNS 6
GENETIKA EN OORERWING 13
MEIOSIS 29
EVOLUSIE DEUR NATUURLIKE SELEKSIE 33 - 42


@Juffrou_Ansie

, 2


Meervoudigekeuse vrae

“Uit Afrika” hipotese Alle mense het hul oorsprong van ‘n gemeenskaplike
voorouer in Afrika
Mitochondriale DNS bewyse het getoon dat ‘n Afrika
vrou die voorouer was van alle mense.
Gradualisme Die model van evolusie wat deur Darwin voorgestel is,
wat lui dat spesievorming stadig en eenvormig
plaasvind.
DNS van fossiele KAN NIE dien as bewyse vir evolusie NIE
DNS-profilering/DNS Die prosedure wat deur forensiese patoloë gebruik
vingerafdruk word om kriminele te identifiseer op grond van die
unieke volgorde van nukleotiede op hul DNS.
Afrika Die kontinent wat tans beskou word as die wieg van die
mensdom.
Lamarckisme Verworwe eienskappe is oorerflik.
RNS RNS is ‘n kort enkelstring. RNS verskil van DNS in dat
dit urasiel en ribose suiker bevat.
Voordele van bipedalisme • ‘n Persoon kan verder sien om predatore waar
te neem.
• Dit maak hande los om dinge te kan dra.
• Dit stel ‘n persoon in staat om vinniger af te
koel.
Biotegnologie/ Bio- Die gebruik van biologiese organismes of biologiese
ingenering/ingenieurswese prosesse om produkte te vervaardig wat die mens se
lewe kan verbeter.
Homoloë strukture Strukture in verskillende organismes wat
ooreenkomste deel, maar verskillende funksies verrig.
3:1 ‘n Swart pels haas is gekruisteel met ‘n wit pels haas.
Al hul nakomelinge (F1) is swart. Twee van hul
nakomelinge kruisteel, dit sal hul nakomelinge (F2) se
fenotipiese verhouding wees.
BB x WW ‘n Swart muis is met ‘n wit muis gekruisteel. Al hul
nakomelinge is grys. P1 genotipe = BB x WW
XY Chromosome van ‘n seun
Homo naledi Hierdie homonieme word as die modernste beskou
Aneuploidie Down sindroom

@Juffrou_Ansie

, 3


Gregor Mendel se wette Wet van onafhanklike sortering
Die diagram illustreer ‘n gedeelte van 'n DNS-
molekule. 'n Enkele DNS nukleotied word aangedui
deur sub-eenheid(e): X, Y en Z gesamentlik.

Die soort oorerwing word deur die onderstaande
diagram geïllustreer: Ko-dominansie


Ongestreepte liggaam met Die allele vir gestreepte liggaam en normale antennas
normale antennas is dominant oor die allele vir ongestreepte liggaam en
abnormale antennas. Die fenotipe van die vlieg
genommer 4 sal soos volg wees: ongestreepte
liggaam met normale antennas
Die diagram illustreer 'n geneties gemanipuleerde
bakteriële sel. Die struktuur wat X genommer is, is ‘n
plasmied.


Interfase Die fase van die selsiklus waartydens DNS replisering
plaasvind.
Die proses van DNS/DNA- 1. Die dubbele heliks (DNS/DNA) draai af en - rits
replisering DBE/November 2023 los/swak waterstofbindings breek - om twee
aparte stringe te vorm
2. Beide (DNS/DNA) stringe dien as template om
'n komplementêre (DNS)-string/DNA te vorm/ A
paar met T en C paar met G deur vry (DNS/DNA)
nukleotiede van die nukleoplasma te gebruik
3. Dit het tot gevolg dat twee identiese (DNS/DNA)
molekules gevorm word
Lokus Die spesifieke posisie van elke geen op 'n
chromosoom
Ribosoom Die plek waar proteïensintese plaasvind..
Chiasmata Plekke op 'n chromosoom waar oorkruising plaasvind.
Haploïed 'n Enkele stel chromosome in 'n sel
Anti-kodons Die drie opeenvolgende basisse op o-RNS
Monohibrid 'n Genetiese kruising waar slegs een oorerflike
eienskap op 'n slag ondersoek word.
Homosigoties 'n Individu wat twee van dieselfde allele van 'n geen het
@Juffrou_Ansie

, 4


Gepunktureerde ewewig Evolusie vind in skielike uitbarstings na lang tydperke
van geen verandering plaas.
Allele bepaal eienskappe soos blomkleur in blomme.
'n Alleel is ‘n alternatiewe vorm van 'n geen.



Goltz sindroom Goltz-sindroom is 'n toestand wat die vel van mense
nadelig beïnvloed. Dit word as 'n dominante geen, wat
op die X-chromosoom gedra word, oorgeërf.
Die rotslaag 4 in die diagram hieronder bevat
waarskynlik die oudste fossiele


Stellings is korrek:
Die huishond is nader verwant aan die Afrika-
wildehond as aan die jakkals.




Biogeografie Die studie van die verspreiding van spesies.
Foramen magnum Die opening in die skedel waardeur die rugmurg die
brein verlaat.
Dr Lee Berger Die Suid-Afrikaanse paleontoloog wat
Australopithecus sediba ontdek het.
Uitteling Reproduksie tussen onverwante lede van 'n bevolking.
Viervoetigheid Die modus om permanent op vier bene te loop.
Wieg van die mensdom Die Wêrelderfenisgebied in Suid-Afrika wat bestaan uit
dertien hominiede fossielterreine en meer as 200
grotte.
Mede-oorheersing Toestand waarin die twee allele van 'n geen gelyke
Co - dominansie uitdrukking in die fenotipe van 'n organisme het.
Dubbele heliks Die vorm van 'n DNS-molekule.
Genome Al die genetiese inligting van 'n spesie.
Bewyse om gemeenskaplike Homoloë strukture van 'n walvis se vin en 'n voëlvlerk
afkoms te ondersteun

@Juffrou_Ansie

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
September 9, 2025
Number of pages
41
Written in
2025/2026
Type
Summary
$5.74

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4.8
(77)
Sold
1066
Followers
225
Items
416
Last sold
2 hours ago


Reviews from verified buyers

11 months ago

Thank you very much for the 5 star rating, Much Appreciated



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions