Eenheid 13. Assesering van entrepreneuriese
eienskappe in die besigheid.
Eenheid 13.1 eienskappe van n entrepreneur
Iemand wat n besigheidsidee omskep in n sakeonderneming. Entrepreneurs is
selfstandig en sorg vir hul eie indiensneming en inkomste. (werk vir wat jy wil he)
Behoefte aan verantwoordelikheid
Entrepreneurs hou daarvan om te bewys dat hulle innoverend, hardwerkend
en verantwoordelik is, om hul eie inkomste te genereer.
Suksesvolle entrepreneurs is nie bang om verantwoordelikheid te neem vir hul
eie besluite en aksies binne die besigheid nie.
Hulle verkies om die skeppers van hul eie toekoms te wees.
Neem berekende risiko’s
Entrepreneurs is bereid om deurdagte risikos te neem wat n mate van
onsekerheid insluit.
Die meeste entrepreneurs met finansiele sekuriteit as hulle n nuwe
sakeonderneming begin.
Hulle is aanpasbaar indien dit lyk asof hul die verkeerde besluit gemaak het.
Goeie bestuurs- en leierskapvaardighede
Hulle is goeie leiers wat ander kan motiveer en inspireer om in hulle visie te
glo.
Hulle is goeie kommunikeerders wat opgelei is om konflik op te los n
entoesiasme by ander te kweek.
Entrepreneurs het goeie bestuursvaardighede soos beplanning, motivering en
beheer.
Hoe vlakke van energie
Hoe vlakke van energie en goeie gesondheid is absoluut noodsaaklik.
Entrepreneurs moet entoesiasme uitleef om die beste oplossing te kry.
Hulle fisiese energie en toewyding stel hulle in staat om vir baie ure hard te
werk om veeleisende kliente tevrede te hou.
Droom met n duidelike visie
n Entrepreneur het n visie van die pad vorentoe en weet wat hulle in die lewe
wil bereik.
Hulle het n duidelike visie en is in staat om langtermyn doelwitte te bereik.
n Entrepreneur kan n droom omskakel in n sakeplan en kan hulle visie aan
ander oordra.
,Vertroue in jou vermoe om suksesvol te wees
Hulle is positief en fokus op dinge wat kan werk eerder as dinge wat verkeerd
kan gaan.
Hulle het n gesonde opinie oor hulself en n sterk en selfgeldende
persoonlikheid.
Hul is gefokus en gedetermineerd om hul doelwitte te bereik.
Aanpasbaarheid
Die besigheidsomgewing verander gedurig, daarom moet entrepreneurs by
hierdie veranderinge aanpas.
Entrepreneurs is in staat om aan te pas by verskillende omstandighede.
Hulle is bereid om na ander se idees te luister en te erken as hul verkeerd
was.
Wilskrag op struikelblokke te oorkom
Daar is baie struikelblokke op entrepreneurs se pad, soos nuwe mededingers.
Hulle verstaan dat hulle voor verskillende tipes uitdagings te staan sal kom.
n Entrepreneur moet die wilskrag he om struikelblokke te oorkom en moet nie
maklik opgee nie.
Sien geleenthede raak
Suksesvolle entrepreneurs sien geleenthede raak en het die vermoe om dit te
omskep in sakeondernemings.
Suksesvolle entrepreneurs kan gapings in die mark identifiseer en geld daaruit
maak.
Hulle is instaat om lewensvatbare geleenthede te identifiseer en geld daaruit
maak.
Toon deursettingsvermoe
Hulle toon deursettingsvermoe deur aan te hou tot dat die doelwit bereik is.
Hulle het n positiewe gesindheid teenoor hul mislukkings en sien probleme as
geleenthede.
Die meeste entrepreneurs was eers suksesvol nadat hul n paar keer misluk
het.
, Organistatoriese vaardighede
Entrepreneurs moet beskik oor uitstekende organisatoriese vaardighede.
Voorbeelde: tydsbestuur, beplanning en leierskap.
Entrepreneurs moet ook beskik oor die vaardigheid om hul eie besigheid te
bestuur.
Passie
n Entrepreneur is passievol en entoesiaties oor hul produk en besigheid.
Passie vir die besigheid sal entrepreneurs gemotiveerd hou as dinge skeef
loop.
Passie word geillustreer deur die feit dat dit vir die entrepreneur moeilik is om
weg te loop van mislukkings af.
n Hoe mate van toewyding
Hulle is nie bang om opofferings te maak om hul drome te verwesenlik nie.
Hulle is toegewyd aan die besigheidsidee en werk hard om die doelwitte te
bereik.
Hierdie is mense wat n kombinasie van versiendheid en orientasie het.
Produk en klient
n Kenmerk van n entrepreneur is om produkte of dienste te ontwikkel wat die
lewe vir mense makliker maak.
n Entrepreneur wat gefokus is op n produk en klient, is iemand wat die
behoeftes en begeertes van hul kliente verstaan.
Kreatiwiteit
n Entrepreneur gebruik kreatiewe denkvaardighede om hul uitdagings te
omskep in sakegeleentede sodat hul mededingend kan bly.
Kreatiwiteit vereis verbeelding om selfs die mees obskure idees uit te dink.
Entrepreneurs kom navore met iets nuut wat nogtans potensiaal vir sukses